AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Krisisbestuur ‘vervang dienslewering’ by munisipaliteite

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Leana Erasmus
Foto: Leana Erasmus
Slegs 45% van die land se 257 munisipaliteite het planne vir die instandhouding van infrastruktuur vir hul onderskeie munisipale dienste.

Munisipaliteite in Suid-Afrika het só verval dat krisisbestuur die normale dienslewering grootliks vervang het, meen die VF Plus.

Dit kan gesien word met slegs 45% van die land se 257 munisipaliteite wat planne vir die instandhouding van infrastruktuur vir hul onderskeie munisipale dienste het. Dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, minister van plaaslike regering en tradisionele sake, het die data in ’n parlementêre antwoord bekend gemaak.

Sy het bygevoeg dat slegs 10% van die 45% wat instandhoudingsplanne vir infrastruktuur het, die planne ten volle toegepas het. Volgens die ouditeur-generaal se 2018-’19-boekjaar se verslag wat verlede jaar gepubliseer is, het 41% van die geouditeerde munisipaliteite geen goedgekeurde beleid oor die roetine-instandhouding van water- en sanitasie-infrastruktuur nie, terwyl 27% geen padonderhoudsplanne het nie.

Van die munisipaliteite wat onderhoudplanne vir infrastruktuur het, is 50 in KwaZulu-Natal, 17 in die Wes-Kaap, 14 elk in die Noord-Kaap en die Oos-Kaap, 7 in Limpopo, 6 in Mpumalanga, 4 in Gauteng, 2 in Noordwes en 1 in die Vrystaat.

Van die munisipaliteit wat hul onderhoudsplanne ten volle toepas, is vier in KwaZulu-Natal, drie elk in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap, en een elk in Mpumalanga en Gauteng. 

Toestand kommerwekkend

Sy het gesê die stand van sake by munisipaliteite is kommerwekkend aangesien die voorsiening van betroubare dienste grootliks afhang van die kapasiteit van ’n munisipaliteit om behoorlik te funksioneer en sy infrastruktuur in stand te hou. Daar moet erkenning gegee word aan die feit dat munisipaliteite oor die algemeen sukkel om hul inkomste in te samel weens faktore soos swak bestuur en maatskaplik-ekonomiese omstandighede.

In ’n poging om ’n oplossing te vind, is die departement besig om voorstelle te maak vir die herbou of hergebruik van die infrastruktuurtoelae vir munisipaliteite om kwessies rondom infrastruktuurbedrywighede en onderhoud aan te pak.

Mnr. Michal Groenewald, die VF Plus se hoofwoordvoerder oor samewerkende regering en tradisionele sake, het gesê dit beteken ongeveer ’n derde van die munisipaliteite landwyd se paaie verval sonder ’n onderhoudsplan.

Groenewald wou ook weet watter stappe word gedoen om die nadelige gevolge van politieke binnegevegte op dienslewering te voorkom.

Dlamini-Zuma het geantwoord dat die ingryping van alle politici en politieke partye geverg word om hul kwessies op te los wat die binnegevegte aanvuur.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot