AFGRI
BEAN
30 Jan
-
9724,8
70,80
CORN
30 Jan
-
4600
8,00
SOYA
30 Jan
-
9400
-135,00
SUNS
30 Jan
-
9951
-269,00
WEAT
30 Jan
-
6782
73,00
WMAZ
30 Jan
-
4355
-63,00
YMAZ
30 Jan
-
4484,6
-49,40
AMT
Ave Wool - Non RWS
20 Jan
-
170,89
-2,92
Ave Wool - RWS
20 Jan
-
181,89
-7,19
Beeste A2/3
20 Jan
-
58,72
2,37
Beeste AB2/3
20 Jan
-
58,36
3,52
Beeste B2/3
20 Jan
-
56,86
4,26
Beeste C2/3
20 Jan
-
52,54
0,65
Bevrore Hoender
20 Jan
-
31,75
-2,38
Bokkies (onder 30 kg)
20 Jan
-
63,65
-0,77
Bokooie
20 Jan
-
40,24
-2,32
Groot (meer as 40 kg)
20 Jan
-
41,1
-3,43
Hoender (IQF)
20 Jan
-
32,82
0,66
Medium (30-40kg)
20 Jan
-
56,66
1,18
Pork Average
20 Jan
-
37,05
0,71
Poultry Average
20 Jan
-
32,38
-0,99
Skaap A2/3
20 Jan
-
87,14
3,08
Skaap AB2/3
20 Jan
-
80,78
-2,47
Skaap B2/3
20 Jan
-
70,13
0,82
Skaap C2/3
20 Jan
-
65,78
1,26
Speenkalf
20 Jan
-
36,84
0,12
Spekvarke
20 Jan
-
38,49
1,90
Stoorlammers
20 Jan
-
38,71
0,25
Varkwors
20 Jan
-
29,77
0,61
Vars Hoender
20 Jan
-
32,57
-1,26
Vleisvarke
20 Jan
-
36,9
0,60

Kritieke poste by Waterwese vakant

’n Groot aantal kritieke poste by Waterwese, een van die belangrikste staatsdepartemente, is vakant.

’n Groot aantal kritieke poste by Waterwese, een van die belangrikste staatsdepartemente, is vakant.


Me. Edna Molewa, Minister van Waterwese en Omgewingsake, het in ’n parlementêre vraag aangedui dat 49 senior bestuursposte vakant is.

Dit sluit in dié van direkteur-generaal, adjunk-direkteurgeneraal vir beleid en regulasie, agt hoofdirekteursposte, insluitende dié van hoofdirekteur vir infrastruktuur vir waterhulpbronne en 23 direkteursposte.


Ruk sake reg

Molewa het aangedui dat die poste na verwagting teen volgende jaar gevul sal word. Mnr. Gareth Morgan, DA-LP, sê vanweë water se belangrikheid in die ekonomie en vir die instandhouding van die gesondheid van die bevolking, sal die departement vinnig reggeruk moet word.


Die minister moet so gou moontlik (wanneer COP17 verby is) haar volle aandag aan waterwese gee, het hy gesê. Die pos van direkteur-generaal is al 27 maande lank vakant.


Molewa het aangedui dat onderhoude vir die aanstelling van die direkteur-generaal afgehandel is en dat die Kabinet die aanstelling moet goedkeur.


10 Desember 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.36
-0.9%
Rand - Pond
21.47
-0.5%
Rand - Euro
18.86
-0.7%
Rand - Aus dollar
12.28
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Platinum
1,009.14
-0.4%
Palladium
1,637.94
-0.5%
Goud
1,923.09
-0.3%
Silwer
23.64
+0.2%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,344
-0.6%
Alle aandele
80,325
-0.6%
Hulpbronne 10
77,934
+0.1%
Industriële 25
102,701
-1.1%
Finansiële 15
16,323
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees net jouself
Wil graag die mooi in die lewe deel met iemand. Ek het n baie mooi hart so ontdek dit. Ek lewe voluit en maak die beste van die lewe.
Iemand ordentlik asb
Ek is lief vir die lewe. Ek hou van kuier saam vriende en famile. Soek rus en vrede sonder drama
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot