AFGRI
BEAN
02 Des
-
9238
-127,00
CORN
02 Des
-
4511
-39,00
SOYA
02 Des
-
10400
-18,00
SUNS
02 Des
-
10800
-86,00
WEAT
02 Des
-
6730
-15,00
WMAZ
02 Des
-
5016
-111,00
YMAZ
02 Des
-
4919
-40,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Kry diesel goedkoper in Junie

Ekonome verwag dat die dieselprys volgende maand met tot 43c per liter kan daal, en petrol met 9c per liter.

Ekonome verwag dat die dieselprys volgende maand met tot 43c per liter kan daal en petrol met 9c per liter. Dié welkome daling volg nadatbrandstofpryse die afgelope maande die hoogte in geskiet het.


Mnr. Tony Twine, ’n senior ekonoom van die Econometrix-groep, sê die daling is grootliks die gevolg van die huidige laer internasionale olieprys, wat in April tot $125 per vat gehaal het.


Die olieprys het die afgelope maand tussen $110 en $116 beweeg, terwyl die rand-dollar-wisselkoers “oral oor beweeg het”, vertel Twine.


“Die rand het hoofsaaklik tussen R6,80 en R7,00 teenoor die dollar beweeg, hoewel dit aan die begin van die maand R6,60 was en Maandag (23 Mei) R7,12 bereik het.”


Hy sê dit lyk asof spekulatiewe belangstelling in olie die afgelope maand afgeneem het. Hy meen die toename in spekulasie in die voorafgaande maande was een van die groot dryfvere agter die hoë olieprys.


Komende maande

Twine sê dit is tans moeilik om te voorspel wat in die komende maande met brandstofpryse gaan gebeur, veral omdat politiekery en spekulasie ’n groot invloed op die wêreld se oliepryse gaan hê. “Die prys van brandstof is tans soos ’n kurkprop in onstuimige water, sy rigting is onvoorspelbaar”.


Hy verwag dat as die veranderlikes van oliepryse tot  einde Junie op dieselfde vlakke as Vrydag (20 Mei) bly, nóg ’n daling in Julie kan volg. Dié daling skat hy tans rondom 28c per liter vir petrol en 12,5c per liter diesel.


Die brandstofpryse vir die Junie word Vrydag (27 Mei) aangekondig.


24 Mei 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.35
+1.2%
Rand - Pond
21.29
+1.0%
Rand - Euro
18.25
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.82
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+0.3%
Goud
1,800.78
-0.1%
Silwer
22.68
-0.3%
Palladium
1,911.00
-1.7%
Platinum
1,037.00
-0.7%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,339
-0.8%
Alle aandele
74,452
-0.8%
Hulpbronne 10
73,904
-2.7%
Industriële 25
91,587
-0.6%
Finansiële 15
15,545
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Eks n maklike man. Soek vrede liefde en eerlikheid. Soek 'n vrou wat als saam kan doen en lewe genie
Eks n insperasie vir ander wat saam werk. En saam 'n pad kan stap. Ek verneuk nie op my maat nie so verwag ek dit ook
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot