AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Kry nuttige gids oor pluimveeproduksie

’n Praktiese handleiding oor pluimveeproduksie, Guide to Poultry Production, het so pas die lig gesien. Die handleiding word deur Landbouweekblad uitgegee.

’n Praktiese handleiding oor pluimveeproduksie, Guide to Poultry Production, het so pas die lig gesien.


Die A6-gidsie het 64 bladsye en pas maklik in ’n boer se hempsak. Landbouweekblad is die uitgewer. Die handleiding skop af met die keuse waarvoor produsente te staan kom of hulle braaikuikens of eiers wil produseer, die markoorwegings wat hulle in ag moet neem asook die verskillende produksiestelsels waaruit hulle kan kies.


Praktiese wenke word onder meer gegee oor:

• Die oprigting van geskikte pluimveebehuising, die regulering van temperatuur en ventilasie.

• Hoe om goeie dagoud-kuikens in die hande te kry.

• Voeding vir braaikuikens.

• Hoe om die verspreiding van pluimveesiektes te voorkom.

• Hoe om Newcastle-siekte te bestuur.

• Die behoorlike bestuur van vrylopende (free range) hoenders.

• Produksie met inheemse hoenders.

• Die opskerping van bestuursbeginsels om tred te hou met genetiese vooruitgang.


Die handleiding is grootliks gebaseer op ’n reeks artikels wat Wilma den Hartigh oorspronklik vir Farming SA geskryf het op grond van inligting wat onder meer voorsien is deur dr. Deryn Petty asook mnre. Arno Furstenberg, Jan Grobbelaar, James Jenkinson, Timothy Magayisa, Keith Millard en Herman van Staden.


Bykomende bydraes is gelewer deur Glenneis Kriel asook drs. Mick Versfeld en Ed Wethli. Dr. Mick Versveld, ’n bekende pluimvee-veearts van Kaapstad, het onder meer bydraes gelewer oor hoe ’n produsent die beste begin vir sy kuikens kan verseker en hoe hy sy prestasie met braaikuikens kan verbeter.


Die gids word afgesluit met wenke vir produsente wat graag met verskillende pluimveerasse skou.


Die boekie kos R75 (BTW en posgeld ingesluit). Bestellings: Tel. 021 406 4962 of stuur ’n e-pos na lbw@media24.com.


1 November 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.78
-0.1%
Rand - Pond
20.04
+0.5%
Rand - Euro
17.57
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,716.73
+0.0%
Silwer
20.63
-0.1%
Palladium
2,303.50
+2.0%
Platinum
928.00
+0.6%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,611
+0.7%
Alle aandele
66,022
+0.6%
Hulpbronne 10
63,166
-0.8%
Industriële 25
80,378
+1.4%
Finansiële 15
14,092
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Dont do today what u can do tomorrow
Stap die myl Aandagafleibaar Wil nog leer kitesurf Mal oor golf en seil Gee mekaar spasie Friend for life Never doublecross
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot