AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9355
-1,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9400
8,00
SUNS
30 Sep
-
10242
37,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4890
-2,00
YMAZ
30 Sep
-
4860
9,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

‘Kry onafhanklike gesprek vir landbou’

'n Onafhanklike sekretariaat is nodig om 'n landbougesprek tussen alle belanghebbendes te reël, sê 'n kenner van transformasie op myne.

Die beste manier om transformasie en grondhervorming in die landbou te hanteer, is om ’n onafhanklike sekretariaat te stig wat die gesprek tussen al die belanghebbendes kan organiseer, het mnr. Michael Solomon, ’n kenner van transformasie in die mynwese, aan ’n groep groot boere op Stellenbosch gesê. Solomon is voorsitter van die SA Instituut van Mynwese en Metallurgie se minerale ekonomie-afdeling.

Hy sê die grootste fout wat vir jare in die mynbedryf gemaak is, is dat die onderskeie verteenwoordigende organisasie, soos die Kamer van Mynwese en die vakbonde, direk met mekaar probeer onderhandel het.

Solomon is deur die ProAgri groep, wat bestaan uit voormalige wenners van die Boer van die Jaar-kompetisie onder voorsitterskap van mnr. Charl Senekal, ’n suikerboer, genooi om oor transformasielesse uit die mynbedryf te praat.

Hy sê só ’n sekretariaat moet behoorlik gefinansier word en ’n onafhanklike raad hê wat verseker dat die gesprek opreg is – daar moet geen politici in dié raad wees nie. Hy sê dit moet ook ’n raadgewende liggaam hê wat die sakelys van die gesprek bepaal.

Dié liggaam moet bestaan uit landboumense, werkers, akademici, nie-regerende organisasies en die burgerlike samelewing, verkieslik verteenwoordig deur kerke.

Hy sê dit is belangrik om mense en organisasies in te sluit waarvan boere nie hou nie, soos mnr. Tony Ehrenreich van Cosatu.

Solomon sê só ’n “onafhanklike voertuig” moet dringend op die been gebring word omdat daar baie min tyd oor is om ’n sukses van grondhervorming te maak. Hy sê veral groter boere het die mag om die bedryf te transformeer, want hoe meer korporatief ’n onderneming word, hoe makliker is dit om koöperatiewe eienaarskap te laat werk.

ProAgri het ook dr. Johan van Zyl, uitvoerende hoof van Sanlam, en dr. Christo Wiese, sakeman en boer, as spesiale gaste genooi. Van Zyl het boere daaraan herinner dat hulle hulle moet voorberei op ’n lang pad van onderhandeling, maar dat hulle intussen moet seker maak dat die mense met wie hulle onderhandel bewus is van hul welwillendheid.

Wiese sê as ’n mens alles wil behou kan jy alles verloor – jy moet jouself vra wat jy bereid is om op te gee.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.89
+0.3%
Rand - Pond
19.98
-0.2%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.64
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,673.05
+0.7%
Silwer
19.10
+1.5%
Palladium
2,196.00
-0.4%
Platinum
878.00
+1.2%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,420
+0.9%
Alle aandele
63,751
+0.8%
Hulpbronne 10
60,746
+1.6%
Industriële 25
77,146
+0.5%
Finansiële 15
13,774
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die beste gee
Ek is snaaks n mense mens hou van kuier braai en nuwe mense ontmoet ek hou van movies kyk tyd by die kerk duer bring en met my kids spandeer
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot