AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9345
5,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10090
116,00
WEAT
29 Sep
-
7104
33,00
WMAZ
29 Sep
-
4881
-1,00
YMAZ
29 Sep
-
4838,8
10,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Kry opleiding vir jou eie robokopter

Dis nie nét die Amerikaanse weermag wat robokopters gebruik nie – dié nutsgoed is nou vir SA boere beskikbaar.

‘n Gautengse maatskappy is die eerste wat formele opleiding vir die gebruik van onbemande lugvaartuie (drones) aanbied en 'n baie spesifieke kursus is saamgestel vir toepassing in die landbou.

Dr. Gerhard Coetzee, kursusbestuurder van Drone Aviation Academy in Pretoria, sê die behoefte aan opleiding het ontstaan namate die OLV méér beskikbaar en méér bekostigbaar vir Jan Publiek geword het.

Hierdie opleidingskursusse is maak voorsiening vir beide vastevlerk-OLV’s èn helikopter-tipes, soos die sogenaamde kwad-kopters wat tans vinnig veld wen.

Volgens Coetzee kan OLV’e uitstekend in die landbou-omgewing gebruik word. ‘n Boer kan 'n OLV met 'n spesiale kamera toerus en oor sy plaas vlieg om kaarte (insluitende infrarooikaarte) saam te stel en hy kan terselfdertyd probleme identifiseer, soos plantsiektes, waterstres en erosieprobleme.

Vir gebruik teen veediewe?
Die verspreiding van gewasse, monitoring van probleemplante, grondgehalte, wildtellings en die monitering van vee- en wilddiefstal kan teen ‘n fraksie van die normale koste uit die lug gedoen word.

“Met die steeds kommerwekkende hoë vlakke van plaasaanvalle kan OLVé uiters doeltreffend gebruik word om plase snags en bedags te patrolleer,” sê Coetzee.  

Die inleidende en basiese kursus word deeltyds oor drie weke aangebied en behels drie opleidingsessies van 90 minute elk wat ook praktiese vliegopleiding insluit. Kursusgangers maak kennis met die verskillende tipes OLV’s wat beskikbaar is en word deeglik oor die toepassings en gebruike van, asook die voor- en nadele daarvan ingelig.

Daarna volg 'n verpligte lugvaart-oriënteringskursus wat saam met 'n verskeidenheid professionele opleidingskursusse aangebied word.

Gespesialiseerde kursusse
Hierdie gespesialiseerde kursusse spreek onderwerpe aan soos teen-stroping, lugverkenning en wildlewenavorsing; die dokumentering van geleenthede, ramp-monitering en skarebeheer; lug-ondersteuning en dienste vir die landbou, en kartografie.

Daar bestaan tans nog nie formele akkreditasie vir die kursusse nie, maar dit is ontwikkel in noue samewerking met die Commercial Unamanned Aircraft Association of South Africa (CUAASA) wat by Burgerlugvaart (BLV) geaffilieer is, sê Coetzee.  

Kontak dr. Gerhard Coetzee by tel. no. 012 993 4829 of sel 082 646 2405 en die webwerf is www.droneaviationacademy.co.za

Foto hieronder: Mnr. Sias de Kock (links) van Centrurion is een van die studente wat touwys gemaak word deur mnr. Arnold de Bruin (middel), ‘n opleier van Drone Aviation Academy, en dr. Gerhard Coetzee, die kursusbestuurder van Drone Aviation Academy. Foto: ANDRIES GROENEWALD

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.03
-1.0%
Rand - Pond
19.42
+0.0%
Rand - Euro
17.39
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.62
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,643.15
-1.0%
Silwer
18.60
-1.6%
Palladium
2,157.00
+0.3%
Platinum
848.50
-2.1%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,398
-1.8%
Alle aandele
62,817
-1.6%
Hulpbronne 10
56,909
-1.7%
Industriële 25
77,415
-1.4%
Finansiële 15
13,804
-2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel man wat op soek is na pasmaat om leemte te vul. te vul
Ek is eerlik en is gelykmatig in persoonlikheid. Hou van lag en sal nooit afbrekend teenoor iemand optree nie. Hou van goeie eerlike gesprekke.
I Just love my life..... What about you....
I am a Lady with strong values in life. What you see is what you get. A plain Jane. Love the outdoor and try to make the best of each day. Elke nuwe dag is net geleen vir ons....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot