AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Kuier én leer op Pannar Extravaganza

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto's: Marieke Snyman
Foto's: Marieke Snyman
Die Pannar Extravaganza is jaarliks ’n dag wat enige Pannar-boer groot op sy kalender moet aanteken. Pannar gebruik dié geleentheid om vir sy boere inligting oor hul nuwe produkte en tegnologie te gee, asook raad oor hoe om doeltreffender te kan boer.

Pannar het vanjaar op die Extravaganza sy PowerCoreTM-tegnologie bekend gestel. 

“Dit is iets wat nog vir jare deel van ons produkaanbieding sal wees,” het mnr. Nick Globe, Pannar se sakebestuurder, gesê.

“PowerCore is ’n opwindende nuwe eienskap en tegnologie wat in ons produkte gebruik word. Dit gaan baie voordele vir boere inhou, veral in terme van die volhoubaarheid van die insekbekamping wat dit bevat,” het mnr. John Odendaal, Pannar se nasionale bemarkingsbestuurder, gesê.

Lees meer hier.  

Val Extravaganza

Pannar het sy reeks Extravaganza-dae afgeskop met die eerste geleentheid wat by Val, by Standerdon in Mpumalanga, gehou is.

“Dit is die eerste keer dat ons dit hier aanbied. Voorheen was dit by Delmas. Ons is in ’n vennootskap met lede van die Val-boerevereniging. Hulle bestuur die perseel saam met ons. Weens die verandering van die terrein het ons net die uitleg van die perseel en hoe ons die dag aanbied bietjie verander om dit meer gebruikersvriendelik te maak en meer waarde vir boere te bied,” het Odendaal gesê. 

@landbouweekblad #Landbouweekblad was by @Pannar Seed se Val #Extravaganza net buite Standerton, Mpumalanga. #landbou #agriculture #pannar #boeredag #farmersday #fyp ? Farmers' Market - Laurent, Mathieu

Die sukses van die Extravaganza 

Die sukses van Pannar se Extravaganza-dae lê in die waardetoevoeging vir die boere.

“Ons het navorsing gedoen oor wat waarde toevoeg vir boere in Amerika en het met die innoverende konsep terug Suid-Afrika toe gekom. Dis ’n dag waartydens ons sosiaal met al ons kliënte kan omgaan. Dit gee ook vir ons die geleentheid om vroegtydig onsself aan die boer te verbind wat dan hopelik die boer sal oortuig om hom vroegtydig aan die handelsmerk te verbind,” het Globe gesê.

“Die Extravaganzas moet informeel en lekker wees, maar terselfdertyd waarde toevoeg vir die boer. Deur die aanbiedinge kan hulle leer hoe om hul opbrengste te verhoog en sekere probleme te benader en uit te skakel. Ons gebruik ook die geleentheid om vir ons boere meer te vertel van Pannar se nuwe produkte,” het Odendaal gesê.

“Ons het vanjaar die Extravanaganza vir die eerste keer by Val aangebied vir 400-500 boere. Ons bied ook twee ander Extravaganza-dae aan – een op Biesiesvlei in Noordwes en een op Kroonstad in die Vrystaat. Daarby gaan ons ook ’n reeks kleiner boeredae in ander dele van Suid-Afrika aanbied. Ons verwag dat sowat 2 000 boere die dae oor Suid-Afrika heen gaan bywoon.” 

Navrae: Web: www.pannar.com
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
-0.8%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Maatjie vir n praat Jim
Eks eerlik opreg en het baie liefde wat ek kan bied hou van Kamp buielewe en sommer net rustig te verkeer
Soek geselskap
Ek hou van gesels Ek is eerlik en opreg. Ek hou van die natuur. Ek hou van diere. Ek hou daarvan om na myself om te sien.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot