AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

'Kundigheid ontbreek in debat oor grond'

Boere is sat daarvoor dat die blaam vir SA se mislukte grondhervorming telkens na die produsente geskuif word, sê Agri SA.

Die aanklag dat die huidige groep blanke boere grond gesteel het, is vandeesweek druk bespreek, ook in die EFF, het mnr. Johannes Möller, voorsitter van Agri SA, gesê.

Möller sê volgens 'n mediaverklaring van Agri SA dat op so 'n “lae vlak van ingeligtheid” hieroor geredeneer word dat grondige argumente tot die teendeel kwalik dié spesfieke teiken gaan bereik. “Hoekom bestaan daar 'n skuldlasverhouding van nagenoeg 60% op grond en vaste verbeterings as dit gesteel is? Beteken die feit dat plaaseenhede afgeneem het van 118 000 in 1950 tot die huidige aantal van nagenoeg 40 000, dat boere dit ook van mekaar “gesteel” het?  Dit is algemene kennis dat ongeveer 5% van plaasgrond jaarliks verhandel. Dit beteken in effek dat die totale oppervlak van alle plaasgrond in Suid-Afrika oor die afgelope twintig jaar verhandel het,” het Möller gesê.

Volgens Möller word die beleidsomgewing oor grondhervorming gekenmerk deur botsende uitsprake van politieke leiers, ooglopend swak koördinasie van beleidstandpunte en duidelik swak kommunikasie oor die aangeleentheid.

In die mediaverklaring word gesê landbouers is nou sat daarvoor dat die blaam vir Suid-Afrika se mislukte grondhervormingsproses telkens na die produsente geskuif word, “terwyl die departement beide in die vermelde begroting en weens herhaling van praktyke wat tot dusver klaaglik misluk het, nie met werkbare planne of implementeringstrategieë vorendag kom nie. Tog werk Agri SA reeds saam met die Nasionale Beplanningskommissie ten opsigte van grondhervormingsmodelle.”

“Namens Agri SA bevestig ek kommersiële landbou se verbintenis om van grondhervorming en transformasie van die sektor 'n sukses te maak en ek herhaal die aanbod om saam met die Regering prakties daaraan uitvoering te gee. Ons aanvaar egter nie beskuldigings van planloosheid binne 'n omgewing wat planne onmoontlik maak nie,” sê Möller.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.92
-0.8%
Rand - Pond
20.03
+0.5%
Rand - Euro
17.58
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.50
+0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,712.14
-0.3%
Silwer
20.59
-0.3%
Palladium
2,275.31
+0.8%
Platinum
926.89
+0.5%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek....
Eks n kind van God. Eerlik, opreg en vriendelik. Het 2 kinders wat alles beteken vir my. Hou van motorsport, kamp en buitelug. Waardes en lojaliteit baie belangrik asook...
Hang jou drome in die wind, sodat hulle kan leer vlieg.
My persoonlikheid is baie aanloklik Baie vriendelik en baie reguit. Hou glad nie van brand kosse nie. Hou baie van pastas asook hou van geleentheids avontuure. Buitelig mens My...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot