AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Kunsmis-transaksie goedgekeur

‘n Transaksie vir die koop van Yara Internasionaal se plaaslike kunsmisafdeling deur Farmsecure is goedgekeur.

‘n Transaksie vir die koop van Yara Internasionaal se plaaslike kleinhandel kunsmis-bedrywighede deur Farmsecure Technologies (Edms) Bpk, is deur die Mededingingskommissie goedgekeur.

Luidens ‘n verklaring het die maatskappye reeds in Mei vanjaar bekend gemaak dat hulle die ooreenkoms aangegaan het. Die goedkeuring van die kommissie was die finale stap in die proses en die transaksie sal nou afgehandel word.

Alle bates, werknemers, agente asook die historiese Kynoch-handelsmerk is deel van die transaksie en Farmsecure Technologies se voornemens is om die besigheid te herdoop na ‘Kynoch Kunsmis’. Kynoch sal die eksklusiewe verspreider van Yara Internasionaal se reeks kunsmisprodukte wees, lui die verklaring.

Invoerder en massamenger

Kynoch sal ‘n invoerder, massamenger, verspreider en kleinhandelaar van ‘n volledige reeks van droë, vloeibare en spesialiteit kunsmis wees.

“Ons sien uit daarna om ‘n verskaffer te wees aan Kynoch as ons grootste kliënt in Afrika,” het mnr. Trygve Magnussøn, hoof van Yara se Afrika sake-eenheid opgemerk.

Mnr. Schalk Lubbe, hoof-uitvoerende beampte van Farmsecure Technologies, sê: “Ons is trots daarop om betrokke te raak en sien daarna uit om Suid-Afrikaanse boere te bedien met wêreldklas kunsmisprodukte, te same met ‘n diep passie vir Suid-Afrikaanse landbou.”

1 September 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
-0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Fantastiese kok wil jou lewe bietjie geur
Free spiritual open minded romanticse liefde volle dame, wat soveel liefde het om te gee, het nie tyd vir games en man's wat nie weet wat hul wil he nie, soek n soul mate xxx
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot