AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Kunsmisbedryf tel kop op ná droogte

Die verbruik van kunsmis het in die afgelope droogte bykans gehalveer, en die SA Kunsmisvereniging is dankbaar dat dié bedryf weer kop optel.

As bemesting in die landbou ’n film was, het die storielyn tot ’n groot mate om die weer gedraai. Só het die voorsitter van SA Kunsmisvereniging (Fertasa), mnr. Adriaan de Lange, op die jaarlikse Fertasa-kongres gesê.

“Die produksie van graan in Suid-Afrika het in 2015/’16 bykans gehalveer, wat beteken dat die verbruik van kunsmis in hierdie bedryf dieselfde neiging gevolg het. Dit was egter nie net die droogste tydperk in dekades wat die kunsmisbedryf beïnvloed het nie.

“ ’n Enorme krisis in die bedryf is die tienvoudige toename in invoere van hoendervleis na Suid-Afrika. Vir elke 700kg hoendervleis wat in die land verbruik word, moet een ton mielies produseer word. Die 30 000 ton hoender wat dus ingevoer word per maand, verteenwoordig 500 000 ton mielies per jaar en dus 38 000 ton kunsmis wat per jaar minder benodig word in die plaaslike graanbedryf. Die bedryf is dus onder druk."

Die seisoen lyk goed

“Nietemin, die huidige seisoen lyk baie goed en ons gaan na-aan ’n rekord-oes produseer, indien nie ’n nuwe rekord in die graanbedryf opstel nie. Die weer het op meeste plekke saamgespeel en die vooruitsigte lyk goed. Dit het nuwe lewe in ons bedryf geblaas en ons is dankbaar daarvoor,” sê de Lange.

Die goeie nuus vir boere is dat Fertasa voorspel dat die markte vir stikstof, fosfaat en kalium vir die voorsienbare toekoms in ’n ooraanbod sal bly, wat die internasionale prys vir hierdie insette onder druk sal hou. “Die internasionale pryse vir kunsmis is die laagste wat dit nog was. Ons hoop dat die wisselkoers ons nie te veel in onsekerheid dompel nie, maar die vooruitsigte lyk redelik stabiel.”

Gehalte van ingevoerde kunsmis

* Fertasa het die afgelope twee jaar opgemerk dat ’n behoefte ontstaan het om die gehalte van ingevoerde kunsmis te inspekteer en reguleer, nadat inspeksies ’n dekade gelede afgelas is. “In samewerking met Graan SA en die Departement van Landbou, het ons in April vanjaar in Kaapstad begin om ingevoerde kunsmis te inspekteer. Ons kan nie net alles aan die registrateur van die departement oorlaat nie en moet in beheer wees van ons eie lot. Die Sasol Trust is groot borg van hierdie proses.

“Die kunsmiswet is ook tans in ’n hersieningsproses waarin Fertasa ook kommentaar en voorstelle aan die Departement sal lewer,” het De Lange gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Dont do today what u can do tomorrow
Stap die myl Aandagafleibaar Wil nog leer kitesurf Mal oor golf en seil Gee mekaar spasie Friend for life Never doublecross
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot