AFGRI
BEAN
23 Mrt
-
9660
-325,00
CORN
23 Mrt
-
4390
-69,00
SOYA
23 Mrt
-
8245
-213,00
SUNS
23 Mrt
-
8600
-500,00
WEAT
23 Mrt
-
6340
-126,00
WMAZ
23 Mrt
-
3870
-79,00
YMAZ
23 Mrt
-
3976
-143,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Kunsmisdebakel: DA steun Bosman

Me. Helen Zille meen mnr. Lourie Bosman is steeds die regte landbouleier vir die DA, ondanks die omstrede Agri Mpumalanga-kunsmisdebakel.  

Me. Helen Zille, nasionale leier van die Demokratiese Alliansie (DA), meen mnr. Lourie Bosman, DA-LP, is steeds die regte landbouleier vir die DA. Dít volgens mnr. James Selfe, voorsitter van die DA se federale raad.


Gegewe die omstrede Agri Mpumalanga-kunsmisdebakel, wou “Boerevriend” vanuit die Wes-Kaap verlede week in Landbouweekblad se brieweblad weet of dit nie Bosman se morele plig is om te bedank nie. “Dit lyk of Bosman in goeie trou opgetree het, maar vir ‘n persoon in ‘n openbare amp is dit nie goed genoeg nie, want die gevolge dra groot gewig. Ons verwag dit (‘n bedanking) immers van politici wat droogmaak.”


Selfe sê LP’s moet bedank wanneer hul gedrag as openbare figure daarop dui. “Dié voorval het plaasgevind voordat Bosman ‘n LP geword het. Bosman hou vol dat hy in goeder trou opgetree het as hoofbestuurder. Indien sy se weergawe van die gebeure akkuraat is, is hierdie nie ‘n kwessie van swak korporatiewe bestuur nie en ons sien geen rede hoekom hy moet bedank nie.


Indien ander inligting egter na vore kom, wat die saak in ‘n ander lig stel, sal ons die saak weer moet ondersoek.”


Wat het gebeur?

Bosman, destydse hoofbestuurder van Agri Mpumalanga, het ‘n paar jaar gelede van ‘n kunsmistransaksie te hore gekom en die provinsiale organisasie se dagbestuur daarvan verwittig. ‘n Besluit is geneem dat die organisasie as middelman sou optree om kunsmis namens tientalle boere te bekom.


Die transaksie het egter skeefgeloop en die betrokke kunsmismaatskappy, Eurostar, is gelikwideer. Zille is verlede jaar oor die storie ingelig en Bosman het die saak in diepte met die DA bespreek.


“Die dagbestuur het Bosman destyds ‘n mandaat gegee om met die transaksie voort te gaan en hy het die besluite uitgeoefen,”  sê Selfe. “Die feit dat Agri Mpumalanga se dagbestuur die verkeerde besigheidsbesluit gemaak het, het geen invloed op Bosman se vermoë om vir landbouers in die Parlement te baklei nie. Dit is ‘n taak wat hy met onderskeiding verrig. Bosman glo steeds dat die dagbestuur die besluit geneem het wat hulle geglo het tot voordeel van landbouers sou strek.”


Nadat Bosman reeds as hoofbestuurder bedank het, het Agri Mpumalanga se dagbestuur besluit om dié organisasie onder vrywillige likwidasie te plaas. Die proses is steeds aan die gang. Selfe sê Bosman stem nie noodwendig saam met dié besluit van die dagbestuur nie.

Lees ook die volgende berigte oor die kwessie:

Agri Mpumalanga ondersoek kunsmis

Agri Mpumalanga gelikwideer

Woelinge rondom Agri Mpumalanga


7 Oktober 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
+0.8%
Rand - Pond
22.34
+0.4%
Rand - Euro
19.78
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.18
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Platinum
981.24
-0.4%
Palladium
1,434.46
-0.6%
Goud
1,978.92
+0.5%
Silwer
22.98
+0.0%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
69,858
+0.1%
Alle aandele
75,378
+0.2%
Hulpbronne 10
64,950
-1.3%
Industriële 25
102,384
+0.7%
Finansiële 15
15,377
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Gemaklik met 'n goeie sin vir humor
Ek is 'n "easy going" persoon met 'n goeie sin vir humor. Ek hou van die bos en geniet die see miskien 'n bietjie meer. Ek is 'n baie positiewe...
Leef, vergeet van gister, die lewe is kort
Ek is saggeaard, lewenslustig 'n Christen, spontaan met tye en ooo baaaaie verstrooid!!! Ek lief die buitelewe en die rustigheid. Mal oor die wind deur my hare en baie...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot