AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Kunsmiskrisis in Europa: Verslag stel teleur

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Skerp stygende kunsmispryse is wêreldwyd vir boere ’n krisis. In Suid-Afrika het die koste van ureum byvoorbeeld op ’n jaargrondslag met tot 80% opgeskiet. Foto: Vida Booysen
Skerp stygende kunsmispryse is wêreldwyd vir boere ’n krisis. In Suid-Afrika het die koste van ureum byvoorbeeld op ’n jaargrondslag met tot 80% opgeskiet. Foto: Vida Booysen
Europese boere sê hul teleurstelling in ’n langverwagte verslag van die Europese kommissie oor hoe die Europese Unie (EU) die kunsmiskrisis in Europa wil hanteer, is net so groot as die verwagtinge wat hulle daaroor gehad het.

Copa en Cogeca, die twee organisasies wat boere en landbou-koöperasies in die EU verteenwoordig, sê die nuwe verslag sluit aan by ’n vorige een in Maart, maar bied geen antwoorde vir die probleme wat boere op kort termyn ondervind nie. Die organisasies sê die pryse van kunsmis het die afgelope twee jaar tot die hoogste vlakke ooit in Europa gestyg weens die ekonomiese terugslag van die covid-19-pandemie en die oorlog tussen Rusland en Oekraïne. In sommige gevalle het pryse verdriedubbel.

Voorrade raak uitgeput, terwyl beskikbaarheid en duur pryse ’n probleem skep vir die plantseisoen wat in die lente van 2023 op hande is. Tekorte sal opbrengste, gewasgehalte, verbruikerspryse en die mededingendheid van Europese boere nadelig raak.

Me. Christiane Lambert, president van Copa, sê geen streek ter wêreld moet soortgelyke prysverhogings as Europese boere te bowe kom nie. Sy sê produksie op baie plase word bedreig, maar die kommissie bied geen korttermynoplossings nie. “Wat is die sin in ’n nuwe verslag as daar só min nuwe voorstelle daarin is?”

Die kommissie sê in sy verslag daar word gekyk na oplossings op kort termyn om skokke te absorbeer en op medium- en lang termyn om Europa se afhanklikheid van die invoer van kunsmis en grondstowwe te verminder. Daar word ook gewerk om die internaionale kunsmismark meer deursigtig te maak, meer bronne te vind van waar ingevoer kan word, lidlande word gevra om boere en kunsmisvervaardigers met staatsubsidies by te staan en daar word gekyk hoe kunsmis doeltreffender benut kan word. Verder word gewerk aan organiese alternatiewe vir kunsmis wat uit fosielbrandstof vervaardig word.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.56
-0.0%
Rand - Pond
21.59
-0.4%
Rand - Euro
18.50
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.93
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot