AFGRI
BEAN
22 Mrt
-
9997,6
-0,40
CORN
22 Mrt
-
4152
-62,00
SOYA
22 Mrt
-
8460,2
-51,80
SUNS
22 Mrt
-
9126
-629,00
WEAT
22 Mrt
-
6490
-120,00
WMAZ
22 Mrt
-
3855,40
-94,60
YMAZ
22 Mrt
-
4078,8
-80,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

KwaZulu-Natal ryp vir landbou-belegging

’n Wynbedryf vir KwaZulu-Natal en bykomende bosbouplantasies is van die landbouprojekte wat op ’n beleggersberaad in Durban voorgehou is.

’n Volwaardige wynbedryf vir KwaZulu-Natal, duisende hektare se bykomende bosbouplantasies sowel as verwerkingsaanlegte vir vleis en sojabone is van die landbouprojekte wat op ’n beleggersberaad in Durban aan voornemende beleggers voorgehou is.


Me. Judy van Niekerk, wat in 2004 The Stables (die provinsie se eerste wynlandgoed) begin het, sê daar is talle geleenthede binne die provinsie se wynbedryf. KwaZulu-Natal is in 2005 as ’n Wyn van Oorsprong-streek geregistreer.


Oor bosbou-geleenthede sê mnr. Steven Ngubane, sakeontwikkelingsbestuurder van Bosbou Suid-Afrika, daar is geleentheid vir sowat 40 000 ha se nuwe bosbouplantasies binne kommunale gebiede. Dit kan in vennootskap met gemeenskappe ontgin word.


KwaZulu-Natal se handels- en ontwikkelingsagentskap het ook sowat R350 miljoen se ontwikkelingsprojekte aan voornemende beleggers voorgehou.’n Chinese maatskappy soek vennote om saam tot R100 miljoen in ’n vleisverwerkingsaanleg in die provinsie te belê.


’n Plaaslike maatskappy soek ook R100 miljoen se beleggings in ’n  sojaboonverwerkingsaanleg by Pietermaritzburg.


13 September 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.45
+0.4%
Rand - Pond
22.65
+0.0%
Rand - Euro
19.92
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.33
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
976.15
+0.4%
Palladium
1,392.68
-1.0%
Goud
1,941.48
+0.1%
Silwer
22.40
+0.0%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,496
+1.0%
Alle aandele
74,972
+0.9%
Hulpbronne 10
65,100
-0.9%
Industriële 25
101,369
+1.6%
Finansiële 15
15,349
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hoop om die regte een te vind
Ek is n middeljarige man wat nog graag die meeste wil maak van die jare wat ek oor het. Ek het vele belangstellings en beskou die lewe as n avontuur. Ek is opsoek na iemand wat...
Kom ons vat 'n Kans
Ek is 'n vriendelike, eerlike en reguit mens. Hou nie van leuns en dinge wegsteek nie. Wat jy sien is wat jy kry. Treat me the way you want to be treated, . better Be Real!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot