AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9345
5,00
CORN
29 Sep
-
4777
0,00
SOYA
29 Sep
-
9428,4
67,40
SUNS
29 Sep
-
10162
188,00
WEAT
29 Sep
-
7103
32,00
WMAZ
29 Sep
-
4870,2
-11,80
YMAZ
29 Sep
-
4732
-1,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Kweekhuisgasse laat droogtes toeneem

Stormsterk winde rondom Antarktika lei tot minder reën in dele van SA, en kweekhuisgasse is daarvoor te blameer.

Kweekhuisgasse bly die rede hoekom Suid-Afrika droogtes ervaar en in die algemeen ’n droër toekoms tegemoet gaan.

Navorsers aan die National University in Australië het van yskerns tot jaarringe by bome bestudeer om te bepaal hoekom Antarktika nie so baie soos ander vastelande verwarm nie, en waarom die suide van Australië meer droogtes ervaar.

Me. Nerilie Abraham, hoofnavorser, sê stygende vlakke van koolstofdioksied in die atmosfeer versterk die stormsterk winde van die Suidelike Oseaan wat vir Australië moet reën bring – maar in so ’n mate dat dit verder suidwaarts na Antarktika toe gestu word.

Abram sê die verandering het ’n soortgelyke uitwerking op Suid-Afrika. “Die stormagtige winde rondom Antarktika is ’n belangrike bron van reën vir lande in die Suidelike Halfrond, Suid-Afrika ingesluit. Wanneer daardie winde sterker rondom Antarktika sirkel, kry die westelike gedeelte van Suid-Afrika minder reën. Dis ’n neiging wat ons nou weens toenemende vlakke van kweekhuisgasse in die atmosfeer ervaar.”

Meer droogtes
Abram meen haar bevindings verklaar hoekom Australië, tesame met Suid-Afrika, Nieu-Seeland en Suid-Amerika – veral die sentrale en suidelike Andesgedeeltes – meer droogtes ondervind. “Weens kweekhuisgasse onderskep Antarktika meer van Australië se reënval,” sê sy. “Dis geensins goeie nuus nie, want soos die kweekhuisgasse toeneem, sal al hoe minder storms in Australië se rigting neig. En soos die westewinde sterker saamspan, word meer koue lug oor Antarktika vasgevang. Elke ander vasteland word nou warmer.”

Hoewel die grootste gedeelte van Antarktika koud bly, word vinnige toenames in somerys wat smelt, gletsers wat terugsak en ysbanke wat inval in die Antarktiese Skiereiland waargeneem, waar sterker winde ’n uitsonderlik warmer klimaat tot gevolg het. “’Die Suidelike Oseaanwinde is nou sterker as ooit, en dit was veral gedurende die afgelope 70 jaar opmerklik. Deur ons waarnemings met klimaatmodelle te kombineer, kan ons dit duidelik verbind aan stygende vlakke van kweekhuisgasse,” sê Abram. "Die sterker westelike winde help ons om te verklaar hoekom groot dele van die Antarktiese vasteland nog nie tekens van klimaatsverwarming toon nie.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.00
-0.9%
Rand - Pond
19.41
+0.1%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.61
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,647.29
-0.8%
Silwer
18.63
-1.4%
Palladium
2,139.91
-0.5%
Platinum
849.50
-2.0%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,427
-1.7%
Alle aandele
62,815
-1.6%
Hulpbronne 10
57,368
-0.9%
Industriële 25
77,205
-1.7%
Finansiële 15
13,738
-2.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot