AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

KWV: Bewerings oor bedanking ontken

Die voormalige uitvoerende hoof van die KWV, mnr. Thys Loubser, het bewerings ontken dat sy bedanking iets te doen gehad het met ongeoorloofde toegang tot sy kantoor.

Die voormalige uitvoerende hoof van die KWV, mnr. Thys Loubser, het bewerings ontken dat sy bedanking iets te doen gehad het met ongeoorloofde toegang tot sy kantoor en dokumente nie.


Loubser en Hosken Consolidated Investments (HCI), die grootste aandeelhouer in KWV, het ’n ooreenkoms oor sy bedanking bereik. Dit is Vrydag bekend gemaak dat Loubser bedank het. Hy het dieselfde dag nog sy kantoor ontruim.


Mnr. André van der Veen, ’n senior bestuurslid van HCI en ook KWV-direkteur, is in Loubser se plek aangestel.


Bewerings

Neil Pendock, bekende wynskrywer, het op sy blog spekulasie aangewakker dat Loubser se bedanking gevolg het op ongeoorloofde toegang tot sy kantoor en dokumente tydens ’n besoek aan Frankryk in Junie. Loubser het dit egter ontken.


Loubser sê ook daar was nie “abnormale” druk op hom om te bedank nie, maar dat die ooreenkoms van sy bedanking deur albei partye bereik is.


Die KWV beleef ’n omstrede jaar weens onder meer die bedanking van mnr. Jannie Mouton as direkteur, die invloed van die sterk rand op die maatskappy se geldsake en die moontlikheid dat die KWV deur die Openbare Beskermer ondersoek kan word oor bewerings van plundering van die Tesourie gedurende die apartheidsjare.


Bron: Die Burger


19 Julie 2011


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.56
-0.0%
Rand - Pond
21.59
-0.4%
Rand - Euro
18.50
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.93
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot