AFGRI
BEAN
09 Des
-
9420
0,00
CORN
09 Des
-
4391
0,00
SOYA
09 Des
-
10543
0,00
SUNS
09 Des
-
10900
0,00
WEAT
09 Des
-
6703
0,00
WMAZ
09 Des
-
4920
0,00
YMAZ
09 Des
-
4757
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

KWV dalk ondersoek deur OB

Die KWV kan moontlik deur die Openbare Beskermer (OB) ondersoek word na bewerings van plundering van die tesourie gedurende die apartheidsjare.

Die KWV kan moontlik deur die Openbare Beskermer (OB) ondersoek word na bewerings van plundering van die tesourie gedurende die apartheidsjare.


Verskeie ander sake-instansies gaan ook ondersoek word. Luidens ’n berig op Fin24.com word verskeie instellings se name genoem in ’n vertroulike verslag wat Ciex, ’n Britse forensiese ondersoekfirma, in 1999 aan die Suid-Afrikaanse Regering oorhandig het.


Die ander instansies sluit die Reserwebank, die Absa-groep, Sanlam, Rembrandt (nou Remgro) en die NG Kerk in. Die verslag beweer dat daar aan die einde van apartheid verskeie onwettige transaksies van tot R200 miljard aangegaan is.


Hoekom nou?

Die verslag het glo verlede jaar weer die ronde in die parlement begin doen. Me. Thuli Madonsela, die OB, het Woensdag (6 Julie 2011) aangedui dat sy besluit het om ’n voorlopige ondersoek na die bewerings van stapel te stuur.


Madonsela se besluit volg nadat sy vroeër gemeen het die beweerde aanklagte val buite haar mandaat en dat sy nie genoeg hulpbronne het om so ’n ondersoek te onderneem nie.


Adv. Paul Hoffman, wat die aanvanklike klag gelê het, sê hy is baie in sy skik met die besluit. Ciex het in 1997 die ondersoek uitgevoer na aanleiding van ’n opdrag van die Regering.


Me. Hymli Krigi, kommunikasiebestuurder by KWV, het aan Landbou.com gesê hulle kan in die stadium nog nie kommentaar lewer oor die ondersoek nie, want hulle het nog geen kommunikasie daaroor ontvang nie.


“Alles is op die oomblik baie vaag.”


Sy het wel die versekering gegee dat die maatskappy sy volle samewerking met die ondersoek sal gee.


* Lees ook: Boere mag nie in KWV-direksie dien.


Bron: Fin24.com


7 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.35
-1.0%
Rand - Pond
21.27
+0.1%
Rand - Euro
18.30
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.80
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,797.30
0.0%
Silwer
23.48
0.0%
Palladium
1,956.00
0.0%
Platinum
1,028.50
0.0%
Brent-ruolie
76.10
-0.1%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Vrou wat soek na ware liefde en geluk.
Ek is deur ñ moeilike ryd maar dit maak my net sterker en positief vir die toekom voorentoe. Ek hou van stap en movies kyk. Ek hou niks van dronk partytjies en baklei nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot