AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

KWV-lede probeer hul verskille oorbrug

Geen bykomende voorstel oor die herstrukturering van die KWV is teen die spertyd van 6 November -- oftewel 21 dae voor die jaarvergadering van die KWV Groep -- ingedien nie. Die enigste tersaaklike vraag is dus nou of die direksie die vereiste meerderheidsteun vir sy voorstel sal kry.

'n Aantal lede van die KWV Koöperatief Bpk. het verlede week op uitnodiging van die KWV-voorsitter, mnr.Lourens Jonker, vergader om hulle verskille te probeer oorbrug.

Die KWV-direksie stel voor dat die koöperasie (wat voortaan waarskynlik Wijngaard genoem sal word) 10 % van die aandele in die KWV as maatskappy moet bekom, plus R40 miljoen oor 'n tydperk van vyf jaar om die lewering van dienste aan wynboere voort te sit. Verskillende menings word daaroor gehuldig.

Van die aanwesiges op die vergadering het by navraag gesê hulle moes verklaar dat hulle niks teenoor die media sal uitlap nie. Mnr. Kobus Joubert, voorsitter van die KWK (wat wynkoöperasies verteenwoordig) het bloot gesê 'n saak het altyd twee kante, maar die verskillende groeperings is nou nader aan mekaar.

Mnr. Danie Joubert van Wellington wys daarop dat 25 % tot 33 % van die aanwesiges op die onlangse jaarvergadering van die KWV Koöperatief Bpk. buite stemming gebly het toe 'n keuse gemaak moes word oor of die herstrukturering moet voortgaan.

Die KWV-voorsitter, mnr. Lourens Jonker, meen dit kan nie as 'n norm beskou word oor hoe uiteindelik gestem sal word nie. Hy is vol vertroue dat die direksie-voorstel die vereiste steun sal kry.

Mnr. Joubert bepleit steeds 'n onafhanklike ondersoek na die netto batewaarde van die KWV. Hy wys daarop dat die KWV se handelsmerke en klandisiewaarde tans as 0 in sy finansiële state aangedui word.

"As dié waardes in ag geneem word, is die waarde van die KWV-aandeel nader aan R5 as aan R2,47. Ek sê nie die direksie lieg nie. Hy plaas net nie alles op die tafel nie." Mnr. Joubert glo die voorgestelde maatreëls om die KWV te beskerm teen 'n vyandige oorname-aanbod is onvoldoende. Hy glo die KWV is 'n sagte oornameteiken vir oorsese maatskappye.

Verder trek hy die direksie se bewering in twyfel dat as die herstrukturering met 'n paar maande uitgestel word, die sogenaamde Groep van Vyf-aandeelhouers nog meer aandele sal bekom en té sterk sal word.

15 November 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.00
+0.1%
Rand - Pond
19.14
+1.0%
Rand - Euro
17.26
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,635.88
+0.4%
Silwer
18.33
-0.3%
Palladium
2,088.50
+0.6%
Platinum
850.42
-0.4%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,159
-0.8%
Alle aandele
63,526
-0.8%
Hulpbronne 10
57,512
+0.9%
Industriële 25
78,222
-1.3%
Finansiële 15
14,050
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot