AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

KWV-voorstel se

Op verlede week se geskiedkundige jaarvergadering van die KWV-Groep Bpk. het sy direksie op twee vlakke 'n wegholoorwinning behaal.

Altesame 96,5 % van die groep se aandeelhouers het die direksie se herstruktureringsvoorstel goedgekeur. Boonop was 9 van die 18 kandidate wat suksesvol aan die verkiesing van 'n nuwe direksie deelgeneem het, die manne wat deur die vorige direksie benoem is.

Dus het nie een van die ses kandidate van die Groep van Vyf die paal gehaal nie. 'n Onafhanklike kandidaat wat eers op die vergadering benoem is, mnr. Botha Schabort, was ook onsuksesvol. Die enigste ander onafhanklike kandidaat, mnr. Philip Retief van die Van Loveren-wynkelder, het wel die pyp gerook.

Die direkteure wat herverkies is, is mnr. Johan Carinus (wynboer), dr. Danie Cronjé (Absa), mnre. Danie de Wet (wynboer), Chris du Toit (wynboer), Willie Hewett (wynboer), Pieter Hugo (wynboer), Lourens Jonker (wynboer) en dr. Christo Wiese (Pepkor en wynboer). Dr. Franklin Sonn (Africa Group) was die ander suksesvolle kandidaat wat deur die KWV benoem is

Mnr. Jan Boland Coetzee het sy goeie wense aan die nuwe direksielede oorgedra, maar gemaan dat hulle fyn dopgehou sal word. Nog opmerkings wat gemaak is, was dat die KWV-stelsel voorheen wynboervriendelik was, maar dat verkeerde en swak bestuur toegelaat het dat dit vir eie gewin uitgebuit is. Na verwagting sal die toekomstige stelsel doeltreffender wees, maar vrese bestaan dat dit uitgebuit kan word deur mense wat nie wynboere is nie.

Ingevolge die herstruktureringsvoorstel sal KWV Groep Beperk in twee onafhanklike organisasies verdeel word, naamlik 'n koöperasie (Wijngaard Koöperatief) wat net produsentebelange bevorder en 'n maatskappy (KWV Beperk) met 'n suiwer kommersiële oogmerk.

Dié voorstel word op 3 Desember aan die lede van KWV Koöperatief op 'n spesiale ledevergadering vir goedkeuring voorgehou. Daarvoor is 'n meerderheid van 66 % van die stemme nodig. Ongeveer 70 % van bogenoemde aandeelhouers wat die voorstel reeds goedgekeur het, is egter ook lede van KWV Koöperatief.

6 Desember 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.0%
Rand - Pond
19.42
-0.5%
Rand - Euro
17.37
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,659.31
+1.9%
Silwer
18.90
+2.8%
Palladium
2,150.51
+3.6%
Platinum
865.78
+1.4%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,413
-0.4%
Alle aandele
63,808
-0.3%
Hulpbronne 10
57,878
+1.5%
Industriële 25
78,523
-1.0%
Finansiële 15
14,099
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot