AFGRI
BEAN
06 Feb
-
9862,8
194,80
CORN
06 Feb
-
4613
113,00
SOYA
06 Feb
-
9410
130,00
SUNS
06 Feb
-
11080
-15,00
WEAT
06 Feb
-
6761
60,00
WMAZ
06 Feb
-
4368
68,00
YMAZ
06 Feb
-
4444
54,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Kyk net hoe mors ryk lande met kos!

Verbruikers in ryk lande mors soveel kos as wat die totale kosproduksie in lande suid van die Sahara beloop!

Verbruikers in ryk lande se jaarlikse verliese van kos van 220 miljoen ton is bykans dieselfde as die totale kosproduksie in lande suid van die Sahara van 230 miljoen ton.

Dr. Kobus Laubscher, landbou-ekonoom, sê onlangse navorsing dui op beduidende – soveel as ’n derde – vermorsing van kos in Suid-Afrika as bydraende oorsaak van stygende voedsel-onsekerheid.  Vanweë die diverse samestelling van die bevolking – etnies en inkomste – sou 'n mens kon dink dat minder kos as onverbruik op vullishope beland.

Wat egter belangriker is, is dat bewese verliese van ’n derde van die kos wat geproduseer word, enersyds voedsel-onsekerheid aanjaag, maar andersyds ook ’n vraagteken plaas op deurlopende verhoging in produktiwiteit, soos meer ton per hektaar. Produseer meer, en meer ton gaan verlore.

Geraamde verliese

Volgens Laubscher is verliese binne die waardeketting is kompleks en verskil op grond van die ontwikkelingsvlak van die land. Die geraamde verliese in ontwikkelde (geïndustrialiseerde) lande beloop 670 miljoen ton per jaar teenoor die 630 miljoen ton in ontwikkelende lande, aldus die FAO.

Vars produkte se verliese is die grootste, naamlik 45%. 30% van alle graan, 20% van alle vleis, oliesade en suiwel gaan verlore.

Verbruikers in ryk lande se jaarlikse verliese aan kos van 220 miljoen ton is bykans dieselfde as die totale kosproduksie in lande suid van die Sahara van 230 miljoen ton.

Weggegooi

Per kop verliese in Europa en Noord-Amerika beloop van 95 tot 115 kg per jaar, teenoor 6 tot 11 kg kos per kop wat in Sub-Sahara en Asië per jaar weggegooi word.

Laubscher sê die jaarlikse per kop kosproduksie in ryk lande word geraam op 900 kg, teenoor die 460 kg per kop in die arm lande. Hiervan gaan 40% verlore as gevolg van swak na-oes praktyke en ondoeltreffende verwerking, terwyl sowat 40% kos vermors word op kleinhandel en verbruikersvlak in ontwikkelde lande.

‘n Perspektief op die globale verliese is duidelik as deegliker kennis geneem word van hoeveel mense kan eet as verliese en vermorsing verminder kan word. Sodanige verliese in Latyns-Amerika kan tot 200 miljoen mense voed, verliese in Europa kan tot 300 miljoen mense voed en in Afrika beteken die huidige verliese dat 300 miljoen minder mense kos het om te eet.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.65
-1.0%
Rand - Pond
21.23
-0.9%
Rand - Euro
18.94
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.15
-0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Platinum
970.22
-0.4%
Palladium
1,602.19
-1.8%
Goud
1,866.74
-0.2%
Silwer
22.24
-0.5%
Brent-ruolie
79.94
-2.8%
Top-40
73,489
-0.8%
Alle aandele
79,583
-0.8%
Hulpbronne 10
74,088
-1.5%
Industriële 25
103,121
-0.3%
Finansiële 15
16,377
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil saam stap swem klim toer. Ek lewe onder die sterre, kamp voltyds, gereed om die pad te vat..
Eks positive intresant. goeie geselskap. hou van reen en sonskyn. werk hard . speel lekker. slaap in. kamp altyd. vuur en dans. net fun.
Aktiewe leefstyl en rustige persoonlikheid
Posiewe en vriendelike persoonlikheid Geniet mense en is baie sosiaal Diere liefhebber Aktiewe leefstyl, gym tenminste 4 tot 5 keer n week Baie gelukkig in my werk Geniet die...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot