AFGRI
BEAN
19 Okt
-
6900
-20,00
CORN
19 Okt
-
3070
-15,00
SOYA
19 Okt
-
7155
-50,00
SUNS
19 Okt
-
10600
-3,00
WEAT
19 Okt
-
5729,8
-12,20
WMAZ
19 Okt
-
3185
-15,00
YMAZ
19 Okt
-
3343,2
-12,80
AMT
Beeste A2/3
15 Okt
-
52,8
-0,02
Beeste AB2/3
15 Okt
-
51,31
-0,01
Beeste B2/3
15 Okt
-
48,96
-0,01
Beeste C2/3
15 Okt
-
45,22
-0,01
Bevrore Hoender
15 Okt
-
29,38
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
15 Okt
-
70,93
-0,02
Bokooie
15 Okt
-
48,66
-0,06
Groot (meer as 40 kg)
15 Okt
-
45,81
-0,06
Hoender (IQF)
15 Okt
-
27,14
-0,01
Medium (30-40kg)
15 Okt
-
54,22
0,00
Skaap A2/3
15 Okt
-
83,02
0,03
Skaap AB2/3
15 Okt
-
76,42
0,01
Skaap B2/3
15 Okt
-
70,77
0,02
Skaap C2/3
15 Okt
-
66,17
0,04
Speenkalf
15 Okt
-
39,71
-0,04
Spekvarke
15 Okt
-
26,67
-0,01
Stoorlammers
15 Okt
-
44,17
0,02
Varkwors
15 Okt
-
22,08
-0,01
Vars Hoender
15 Okt
-
31,07
0,00
Vleisvarke
15 Okt
-
28,47
-0,01
Wol (skoon)
15 Okt
-
163,22
0,00

KYK: ‘Ons is moeg gepraat’, sê boere in Senekal

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Foto: Willem van der Berg
Foto: Willem van der Berg

Horner (22), ’n plaasvoorman wat vir mnr. Gilly Scheepers in die distrik Paul Roux gewerk het, is verlede week by ’n plaashek vermoor.  Teenaan ’n sandsteenrandjie en net langs die hofgebou waar mense saamgedrom het, het lede van verskeie politieke en landbou-organisasies die mense toegespreek. Maar soos toesprake gevorder het, het die Vrystaat se lug gryser geraak en het frustrasie onder die skare begin groei. 

Emosies het veral begin oorkook terwyl dr. Roy Jankielsohn, leier van die DA in die Vrystaatse wetgewer, gepraat het. Jankielsohn is uitgejou en ’n paar boere het nader gestaan en hom gevra om van die bakkie af te klim en op te hou praat.“Ons is moeg gepraat en klaar gepraat!” het boere geskree.

’n Opgewerkte boer van Senekal wat die Horners goed ken, het gesmeek om ’n spreekbeurt te kry en gesê plaasgeweld moet nou stop.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.68
+0.8%
Rand - Pond
20.18
+0.4%
Rand - Euro
17.06
+0.5%
Rand - Aus dollar
10.89
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,782.28
+1.0%
Silwer
23.69
+2.1%
Palladium
2,079.51
+3.0%
Platinum
1,058.00
+1.7%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,221
+0.0%
Alle aandele
66,792
+0.1%
Hulpbronne 10
63,626
+0.2%
Industriële 25
84,496
+0.2%
Finansiële 15
14,073
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons wees maats
Baie toegewyd. Mense mens. Lief vir natuur en avonture daarin. Lief vir motorfietsry en hengel. Lief vir diere. Gelowige wat lewendige verhouding het met Vader en Jesus en...
Vrede,vreugde en liefde. Het genoeg chaos met my kids so wil lekker rustig kuier met goeie geselskap
Ek is al deur baie in my lewe en het al baie seer gekry, maar ek het die beste lewens lesse daardeur geleer en net sterker op gestaan. Ek het 'n sterk persoonlikheid en...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot