AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9686,4
86,40
CORN
03 Feb
-
4500
-52,00
SOYA
03 Feb
-
8630
-17,00
SUNS
03 Feb
-
11093
-268,00
WEAT
03 Feb
-
6700
-28,00
WMAZ
03 Feb
-
4260
-27,00
YMAZ
03 Feb
-
4394
-27,00
Skenk 'n artikel

KYK! Produkte vrot op varsproduktemark terwyl munisipaliteit sloer

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
'n Temperatuur van 32 °C is by die piesangs in een van die koelkamers gemeet. Foto: Verskaf
'n Temperatuur van 32 °C is by die piesangs in een van die koelkamers gemeet. Foto: Verskaf

In ’n videogreep wat deur ’n markagent aan Landbouweekblad gestuur is, kan duidelik gesien word hoe vars produkte in die mark se koelkamers verrot, terwyl temperature die hoogte inskiet. “Ek kan omtrent nie hier asemhaal nie, die plek is so warm en bedompig,” sê die agent terwyl hy ’n video neem van pruime, appels en perskes.

“Tonne steenvrugte, sagtevrugte en piesangs is besig om vrot te word, terwyl die Tshwane-munisipaliteit versuim om die elektrisiteitstoevoer te herstel of aan die varsproduktemark kragopwekkers te verskaf,” sê me. Theresa Fredericks, bestuurslid van die Instituut vir Markagente in Suid-Afrika (Imasa).

Sy sê die situasie het verlede week ontstaan nadat ’n substasie op Donderdag 19 Januarie naby die varsproduktemark gevandaliseer is. “Dit het gebeur te midde van die mandamus-proses wat deur Agri SA en Imasa teen die Tshwane-munisipaliteit ingestel is om dienste te verskaf.” ’n Hofbevel het die munisipaliteit in November verlede jaar beveel om R18 miljoen beskikbaar te stel ten einde die Tshwane-varsproduktemark na behore op te gradeer. Dit het nog nie gebeur nie.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
-2.2%
Rand - Pond
21.05
-0.7%
Rand - Euro
18.87
-1.2%
Rand - Aus dollar
12.10
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Platinum
973.45
-5.0%
Palladium
1,623.16
-2.8%
Goud
1,863.93
-2.6%
Silwer
22.39
-4.6%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
74,082
+0.6%
Alle aandele
80,241
+0.6%
Hulpbronne 10
75,186
+0.7%
Industriële 25
103,461
+0.8%
Finansiële 15
16,550
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons begin oor
Wat skryf ek nou hier? Leer my eerder ken besluit self. Ek is wel n omgee mens en hou van bederf.
Wie wil saam met my die mooiste liedjies skryf?
Spotane, vrolike geaardheid, sin Vir humor. baie positiewe persoon. Betroubaar en eerlik. Sien die mooi in die lewe raak. Gun die son oor almal skyn. Hou van dans.🌟...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot