AFGRI
BEAN
02 Feb
-
9604
-189,00
CORN
02 Feb
-
4550,4
-19,60
SOYA
02 Feb
-
8815
-94,00
SUNS
02 Feb
-
11369,8
71,80
WEAT
02 Feb
-
6722
-47,00
WMAZ
02 Feb
-
4298,6
-13,40
YMAZ
02 Feb
-
4419
-26,00
Skenk 'n artikel

KYK! Seisoenwerkers werk kwyt ná brandstigting

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sowat R1,5 miljoen se uitvoertafeldruiwe moes weens brandskade vernietig word nadat seisoenwerkers na bewering ’n pakhuis buite Upington aan die brand gesteek het.
Foto: GP Viljoen Farms
Sowat R1,5 miljoen se uitvoertafeldruiwe moes weens brandskade vernietig word nadat seisoenwerkers na bewering ’n pakhuis buite Upington aan die brand gesteek het. Foto: GP Viljoen Farms

Mnr. Gabriël Viljoen van GP Viljoen Farms sê die skade beloop R60 miljoen. “Een skaal kos R50 000 en ons het 56 skale gehad.” Sowat R1,5 miljoen se tafeldruiwe moes weens brandskade vernietig word.

“Benewens ’n verlies aan inkomste kan ek ook markte verloor, omdat ek nie my ondernemings aan buitelandse kopers kan nakom nie. Die brand kan ons dus ook internasionaal skade berokken, omdat ons nie ons leweringsprogram vir ’n supermark kon nakom nie.”

Vir die 430 seisoenwerkers wat nou hul werk kwyt is, beteken dit minder geld kort voor Kersfees en met die begin van die nuwe jaar, wat vir sommige uitgawes soos skoolgeld meebring.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.08
-0.2%
Rand - Pond
20.91
+0.9%
Rand - Euro
18.65
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.6%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Platinum
1,020.69
+0.9%
Palladium
1,651.58
-1.1%
Goud
1,912.75
-1.9%
Silwer
23.45
-2.2%
Brent-ruolie
82.84
-3.2%
Top-40
73,629
-0.1%
Alle aandele
79,802
-0.0%
Hulpbronne 10
74,686
-0.6%
Industriële 25
102,624
+0.1%
Finansiële 15
16,551
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Plain Jane
Oor die onnodige drama, wil net die lewe geniet. Goeie hart en weet wat ek uit die lewe wil he 😊
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot