AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Kyk weer na tariewe, vra Melk SA

Dit is weer tyd dat die Regering na die melktariefstruktuur kyk om die plaaslike bedryf teen die invoer van gesubsidieerde produkte te beskerm.

Mnr. Robert Wesseloo, voorsitter van Melk SA, sê internasionale melkpryse is baie laag weens die ryk lande se subsidiëring van hul melkbedrywe. "Die invoer van gesubsidieerde produkte belemmer die Regering se pogings om agtergeblewe gemeenskappe te bemagtig. Dié bemagtiging is regstreeks van die landboubedryf afhanklik. Dié toestand hou ernstige implikasies vir die voortbestaan van die melkbedryf in." Hy het in Pretoria gesê die omstrede Amerikaanse "Farm Bill", sowel as die feit dat lidlande van die Europese Unie uitvoersubsidies steeds verhoog, wys duidelik die ryk lande het nog nie hul beleid oor uitvoersubsidies verander om hul eie bedrywe ten koste van die ontwikkelende lande te beskerm nie. "Die uitwerking hiervan op die Suid-Afrikaanse ekonomie is uiters ongunstig. Werkgeleenthede gaan verlore namate die plaaslike melkbedryf kleiner word. Dit veroorsaak dat die lewenstandaard van Suid-Afrikaners steeds agteruitgaan. Dit maak weer die armoedelas op die Regering groter," sê mnr. Wesseloo. Die verswakking van die rand teenoor buitelandse geldeenhede die afgelope jaar het produksiekoste ingrypend laat styg en die toestand het verder versleg. Dit het veroorsaak dat die prys van geel mielies die afgelope jaar verdubbel het en die prys van brandstof drasties gestyg het. "Die prys van ingevoerde boerderybenodigdhede het die hoogte in geskiet en alle aanduidings is dat dié toestand nie omgekeer gaan word nie. Dit het melkboere in 'n onmoontlike situasie geplaas." Mnr. Wesseloo sê hoewel boerepryse op hierdie seine gereageer het, het die gaping tussen dié pryse en invoerpariteit (die prys waarteen melkprodukte ingevoer word) só vernou, dat die invoer daarvan gestyg het. Hierdie hoogs gesubsidieerde produkte wat die land binnekom, veroorsaak dat plaaslike boere, sowel as verwerkers, onder heelwat druk verkeer," sê mnr. Wesseloo. 20 September 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.63
+1.2%
Rand - Pond
20.23
-0.2%
Rand - Euro
17.61
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.3%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,726.04
+1.5%
Silwer
21.05
+1.6%
Palladium
2,321.00
+4.3%
Platinum
934.50
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot