AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9600
0,00
CORN
03 Feb
-
4600
0,00
SOYA
03 Feb
-
9571
0,00
SUNS
03 Feb
-
11718
0,00
WEAT
03 Feb
-
6685
0,00
WMAZ
03 Feb
-
4372
0,00
YMAZ
03 Feb
-
4397
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

KZN-boere trotseer bittere koue

Mens en dier in die distrikte Mooirivier en Rosetta in KwaZulu-Natal moes Maandag en Dinsdag temperature van -10 °C trotseer.

Bitterlik lae temperature is algemeen vir dié tyd van die jaar in KwaZulu-Natal se Middelland, met die kwik wat tot -14 °C kan daal.

Mnr. Steve Morris, voorsitter van die provinsiale Geenbewerkingkomitee, sê hulle is al gewoond aan wintersdae wat bitter koud begin, net om teen etenstyd tussen 21 °C en 25 °C te bereik. “Jy pas maar jou boerderymetodes by die temperatuur aan. Ons is gelukkig al gewoond daaraan en voorbereid daarop.”

“In dieselfde temperature moet ons baie keer ook weerstand bied teen winde en brande,” vertel Morris.

Gewasse en diere

Dié weerstoestande het nie ’n erg ongunstige invloed op gewasse en vee in die omgewing nie. Morris sê die mielies wat op die land gestaan het, is óf reeds gestroop of hulle het reeds verdroog, so geen ernstige verliese word verwag nie.

“Die weiding se groei word wel deur dié toestande verlangsaam,” verduidelik Morris. Mnr. Brandon Kart, ’n melkboer van die plaas Fairacres, sê boere in dié gebied ervaar nie tans ’n krisis met voervoorrade nie. “Jou weiding kry maar ’n knou en jy moet ekstra voer gee omdat die diere meer energie moet gebruik om warm te bly en te produseer.”

Kart sê die melkkoeie en beeste hanteer dié weer goed mits hulle droog bly. Melkkoeie se produksie neem altyd af in die winter, en Kart sê dié daling hang van plaas tot plaas af aangesien elke boer ander metodes vir aanvullende voer volg.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.47
-2.2%
Rand - Pond
21.05
-0.0%
Rand - Euro
18.91
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
974.02
0.0%
Palladium
1,623.95
0.0%
Goud
1,865.16
0.0%
Silwer
22.35
0.0%
Brent-ruolie
79.94
-2.8%
Top-40
74,082
+0.6%
Alle aandele
80,241
+0.6%
Hulpbronne 10
75,186
+0.7%
Industriële 25
103,461
+0.8%
Finansiële 15
16,550
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Buitelewe is ñ voorrreg, maar met die regte maatjie net beter
Opsommende woorde, avontuurlustig, see, berge, sin vir humor, bosveld, dans, braai, kuier, romanties, reis, werk, sport, alles wat lekker is, en vele meer.
Genoeg seer gekry en genoeg alleen die pad gestap is opsoek na iemand om saam my die son te sien sak
Ek is n kreatiewe buite mens wat van alles plaas hou loop liewer kaalvoet en maak elke dag tyd vir die mooi wat God ons wys kyk na die mense wat my lewe saam my deel en is altyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot