AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

KZN-moord: Tweede verdagte skuldig

’n Tweede verdagte is in die hof skuldig bevind aan die moord op ’n suikerrietboer van Eston.

Jabulani Ngobese (28), is in die hooggeregshof in Pietermaritzburg skuldig bevind aan die moord op mnr. Micky Hampson (68), en 'n poging tot moord op sy seun, mnr. Murray Hampson (34).

Ngobese het skuld ontken op moord, poging tot moord en roof met verswarende omstandighede terwyl sy kameraad, Siboniso Mtolo (25), wat skuld beken het, op 14 Maart in dieselfde hof lewenslank tronk toe gestuur is.

Regter Louis Barnard wat Ngobese skuldig bevind het, het gesê hy en Mtolo het erken hulle het die plaas betree om 'n voertuig te steel. Dit was gedurende September 2013. Vier werkers en die Hampsons het hulle op die plaasterrein sien stap.

Gewapen
Albei van hulle het messe by hulle gehad, wat volgens Barnard ’n aanduiding was dat hulle dit indien nodig, sou gebruik. Die Hampsons het hulle gevra wat hulle daar soek, want daar was 'n rooftog op 'n buurplaas gewees. Hulle het die mans op hul bakkie gelaai om hulle na die polisie vir ondervraging te neem. Mnr. Murray Hampson, wat gewapen was, het agterin die bakkie saam met die mans gesit. Ná 'n rusie is Murray se wapen onderskep en op hom gerig. Murray het gesê hy het gesien hoe Mtolo se vinger die sneller druk, maar sy lewe is gespaar omdat die veiligheidsknip aan was.

Geurende die worsteling het Ngobese volgens Murray probeer om hom met 'n mes te steek. Mtolo het sy visier op mnr. Micky Hampson ingestel en hom koelbloedig geskiet. Hy het agter die stuurwiel gesterf. Murray het in die suikerrietlande ingehardloop omdat hy gedink het Mtolo gaan hom ook skiet.

Ngobese se regsverteenwoordiger het aan die hof vertel dat Nogobese 'n ondergeskikter rol in die misdaad as Mtolo gespeel het.

Bron: www.news24.com

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.00
-0.3%
Rand - Pond
20.05
-0.5%
Rand - Euro
17.66
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.68
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,665.16
+0.3%
Silwer
18.92
+0.5%
Palladium
2,186.00
-0.9%
Platinum
872.00
+0.5%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
56,921
0.0%
Alle aandele
63,264
0.0%
Hulpbronne 10
59,793
0.0%
Industriële 25
76,769
0.0%
Finansiële 15
13,707
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot