AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

KZN-plaasaanval: Ses gedood

Ses verdagtes is tydens die afwering van ’n plaasaanval in KwaZulu-Natal doodgeskiet, en ’n sewende verdagte is gewond.

Ses verdagtes is tydens die afwering van ’n plaasaanval in KwaZulu-Natal doodgeskiet, en ’n sewende verdagte is gewond.


Luidens ’n verklaring is vyf verdagtes tydens ’n skermutseling met die polisie doodgeskiet. ’n Sesde verdagte, wat agter ’n bos weggekruip en probeer weghardloop het, is aangekeer en word vir ’n skietwond aan sy been behandel.


’n Sewende verdagte, wat op die vlug geslaan het, is later deur veiligheidswagte opgemerk. Hy is tydens ’n skermutseling met die wagte doodgeskiet.


Mnr. Koos Marais, die voorsitter van KwaNalu se veiligheidskomitee, sê is hulle baie dankbaar en tevrede met die polisie se optrede. Hy sê inligting is vanuit die gemeenskap ontvang dat die aanval beplan word, die polisie is in kennis gestel en die aanvallers is ingewag.


Uitgedaag

Genl. Bheki Cele, nasionale polisiekommissaris, sê die verdagtes is kans gegun om hulself aan die polisie te oorhandig. Die verdagtes het egter begin skiet.


Hy sê die polisie het op sewe vuurwapens beslag gelê, wat beteken dat die aanvallers wou gewelddadig optree, “en ek is verlig dat die onskuldige mense wat op die plaas woon enige tipe onaardigheid gespaar is”.


Gemeenskap is belangrik

Marais sê die feit dat die gemeenskap bygedra het tot die voorkoming van die aanval, is ’n duidelike teken dat gemeenskapsbetrokkenheid belangrik is om misdaad te voorkom.


“Hoewel enige lewensverlies betreurenswaardig is, glo ons dat optrede soos dié ’n sterk boodskap sal stuur aan enige voornemende misdadigers.”


Bekker-moorde

Intussen sê kol. Lungena Dlamini, woordvoerder vir die Gautengse polisie, hulle soek na ’n derde verdagte wat glo by die moord op die 68-jarige mnr. Martiens Bekker en sy 60-jarige vrou, Charlotte, betrokke was.

Die egpaar is Vrydagnag (1 Julie 2011) vermoor, en twee verdagtes is Saterdagnag en Sondag aangekeer.

Luidens ’n berig op Nuus24.com het een van die verdagtes, wat van die moord op die Bekkers verdink word, tydens kruisondervraging aangedui dat hy voor ’n landdros wil verskyn en ’n bekentenis oor die voorval wil maak.

Lees meer: Julius Malema sê: "Plaasmoorde gaan oor geld"


Bron: Nuus24.com


4 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.56
-0.0%
Rand - Pond
21.59
-0.4%
Rand - Euro
18.50
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.93
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot