AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

KZN wil landbouproduksie vervierdubbel

Die KwaZulu-Natalse departement van landbou en omgewingsake het met 'n projek begin wat landbouproduksie in die provinsie binne 20 jaar sal vervierdubbel.

Mnr. Narend Singh, LUR van landbou en omgewingsake, sê sy departement se Groen Revolusie wil die provinsie se landboupotensiaal ontsluit deur die intensifisering van produksie, grondhervorming - spesifiek die vestiging van nuwe boere - en die fasilitering van beleggings in landbou-nywerhede.

Mnr. Singh het tydens die debat oor die landbou- en grondsake-begrotingsposte in die Nasionale Raad van Provinsies gesê die doelwit van groei van 366 % is nie sommer uit die lug gegryp nie. Dit is gegrond op inligting wat deur die departement se bio-hulpbroneenheid by die Cedara Navorsingstasie verskaf is. Dié inligting is 'n samestelling van gedetailleerde navorsing wat oor dekades geduur het en rekenaar- en satelliettegnologie.

"Dit is nou moontlik om met die druk van 'n knoppie te sê watter gewasse met welslae op watter plase in die provinsie verbou kan word en wat die ekonomiese opbrengs waarskynlik sal wees. Ek glo dit is die enigste stelsel van sy soort in Afrika," sê mnr. Singh.

12 Julie 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.3%
Rand - Pond
19.21
+0.6%
Rand - Euro
17.30
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,629.27
0.0%
Silwer
18.19
-1.1%
Palladium
2,081.50
+0.3%
Platinum
843.00
-1.2%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
56,685
-1.6%
Alle aandele
63,027
-1.6%
Hulpbronne 10
56,739
-0.5%
Industriële 25
77,733
-1.9%
Finansiële 15
13,961
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
I Just love my life..... What about you....
I am a Lady with strong values in life. What you see is what you get. A plain Jane. Love the outdoor and try to make the best of each day. Elke nuwe dag is net geleen vir ons....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot