AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

KZN wil weer Jongboer van die Jaar wen

SA se beste jong boer van 2015 moedig ander jong KwaZulu-Natallers aan om vir die 2016 Toyota Jongboer van die Jaar-kompetisie in te skryf.

“Dit gee jou as boer ’n waardevolle kans om jou sterk punte en tekortkominge te ondersoek en die besoek van die beoordelaars is soos ’n gratis konsultasie. Dit is regtig ’n geleentheid om te groei as boer,” sê mnr. Ant Goble, 2015 se Jongboer van die Jaar.

Kwanalu het ook boere onder 35 aangemoedig om in te skryf vir die provinsiale kompetisie, waarvoor nominasies en inskrywings tot 29 Julie aan Kwanalu gestuur kan word. Die nasionale kompetisie vind in Oktober in Pretoria plaas.

“Ons moedig al ons jong boere aan om in te skryf vir hierdie kompetisie. Hulle is die toekoms van voedselsekerheid in ons land en verdien om geëer te word. Hierdie kompetisie onderstreep die ongelooflike vaardigheid en entrepreneursgees wat nodig is om in vandag se ekonomie ’n suksesvolle boer te wees en ek glo ons het honderde sulke boere in KZN,” het me. Sandy la Marque, die uitvoerende hoof van Kwanalu gesê.

Om in te skryf vir die kompetisie of vir meer inligting, besoek Kwanalu se webblad www.kwanalu.co.za of skakel 033 342 9393. Die nasionale wenner van die kompetisie wen vanjaar weer ’n splinternuwe Toyota Hilux-enkelkajuitbakkie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.85
-0.4%
Rand - Pond
20.04
+0.5%
Rand - Euro
17.56
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,715.06
-0.1%
Silwer
20.61
-0.2%
Palladium
2,297.00
+1.7%
Platinum
926.50
+0.4%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,674
+0.8%
Alle aandele
66,072
+0.7%
Hulpbronne 10
63,473
-0.3%
Industriële 25
80,413
+1.5%
Finansiële 15
14,043
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot