AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4060
45,00
SOYA
24 Mrt
-
8135
-88,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
-225,00
WEAT
24 Mrt
-
6430
65,00
WMAZ
24 Mrt
-
3842
55,00
YMAZ
24 Mrt
-
4029
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Laagste suikerriet-oes in 18 jaar

Slegs sowat 16,6 miljoen ton suikerriet, een van die laagste oeste in 18 jaar, sal weens die droogte vanjaar ge-oes word.

Slegs sowat 16,6 miljoen ton suikerriet, een van die laagste oeste in 18 jaar, sal na verwagting weens die droogte vanjaar ge-oes word, sê SA Canegrowers.

Luidens ‘n berig op Meat Trade News Daily sê mnr. Suresh Naidoo, voorsitter van die vereniging, dié skatting is onlangs aangepas van ‘n vroeëre verwagte 19 miljoen ton.

Volgens hom lewer die bedryf jaarliks gemiddeld 23 miljoen ton suikerriet. Volgens die berig sal die grootste oeste van die Maidstone meulenaarsgroep, wat hulle verwagte oes van 1,06 miljoen ton na 660 000 ton aangepas het, asook Darnall, wie se oes 32% laer geskat word, kom. 

 

Twee jaar om te herstel

Naidoo sê dit kan party boere tot twee jaar neem om van dié terugslag te herstel. Van die produsente, soos Illovo, Union Co-op, wie se oes 3,5% laer geskat word, en Noodsburg wie se oes na verwagting 10% minder gaan wees, sal eers in 2011 die invloed van die droogte voel.

Om winsgewend te wees moet ‘n suikerprodusent 60 ton per ha produseer. Die jaar se oes het oor die algemeen tussen 18 en 40 ton per ha gelewer. “Min oeste het 50 ton per ha of 60 ton per ha gelewer,” sê Naidoo. Hy sê die volle impak van die droogte op die suikerrietplante sal eers na die lentereëns bepaal kan word.

Hulp aan boere

Volgens Naidoo het hulle reeds hulp van die Regering en die Land Bank gevra om suikerboere te help met droogtehulp-geld asook hulp vir die heraanplanting van suikerrietplantasies. Grootskaalse heraanplantings is glo reeds op sekere plekke nodig en meeste suikerboere kan dit nie bekostig nie, aangesien die bedryf die afgelope vyf jaar swaar trek.

Mnr. Trix Trikam, die uitvoerende direkteur van die Suid-Afrikaanse Suiker Assosiasie (SASA), het vroeër aan Landbou.com gesê vir die 2010/11 seisoen verwag hulle ‘n suikeroes van 2,07 miljoen ton. Dit is die laagste in 15 jaar.

Intussen het me. Tina Joemat-Pettersson, die Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, tydens Agri SA se jaarkongres aangekondig dat dele van KwaZulu-Natal as rampgebiede verklaar moet word sodat droogtehulp aan boere gelewer kan word.

20 Oktober 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.26
-1.0%
Rand - Pond
22.30
-0.3%
Rand - Euro
19.60
+0.0%
Rand - Aus dollar
12.12
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-1.7%
Platinum
975.50
-0.9%
Palladium
1,412.00
-0.8%
Goud
1,996.39
+0.1%
Silwer
23.25
+0.6%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
68,635
-2.0%
Alle aandele
74,123
-1.9%
Hulpbronne 10
63,409
-2.7%
Industriële 25
101,168
-1.4%
Finansiële 15
15,032
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Gemaklik met 'n goeie sin vir humor
Ek is 'n "easy going" persoon met 'n goeie sin vir humor. Ek hou van die bos en geniet die see miskien 'n bietjie meer. Ek is 'n baie positiewe...
As ons nie ontmoet nie, sal ons nie weet nie.
Hierdie is altyd vir my 'n moeilike een. Hier kan ons onsself inkleur met die mooiste potlode. Google kan selfs genader word vir 'n oulike beskrywing, ek verkies om die persoon...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot