AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

‘Laat ons met elektrisiteit boer’

Limpopo se boere wil wetgewing aanspreek wat boere verhoed om elektrisiteit te verkoop.

Agri Limpopo meen die tyd is ryp om weer te gesels oor wetgewing wat dit tans vir boere onmoontlik maak om elektrisiteit op te wek en te verkoop.

Ingevolge huidige wetgewing mag slegs Eskom en munisipaliteite elektrisiteit verkoop. Hoewel niks boere verhoed om met bio-afval, son, water en wind op groot skaal krag op te wek nie, mag hulle dit nie verkoop nie, selfs nie al laai hulle dit terug in die nasionale netwerk nie.

Boere wat ooreenkomste met Eskom aangaan om elektrisiteit terug te laai in die nasionale netwerk kan slegs met krediete daarvoor vergoed word, hulle kan die krediete dan gebruik om te betaal vir elektrisiteit wat hulle later gebruik, maar hulle kan glad nie finansieel vergoed word vir krag wat hulle opwek en nie later gebruik nie. Die nasionale netwerk kan dus hoogstens as battery of stoorplek gebruik word vir energie wat uit alternatiewe bronne opgewek word.

“Ons het die biomasa, ons het die sonskyn en ons het die plek om op verskeie maniere tot die nasionale kragnetwerk by te dra, maar ons kan niks daaruit verdien nie so dit maak nie vir boere sin om meer op te wek as wat hulle benut nie,”sê Agri Limpopo se uitvoerende hoof, mnr. Willem van Jaarsveld.

Die organisasie se voorsitter, mnr. Leon Borcherds, sê Afrika is baie ver agter Europa en Amerika wanneer dit by die benutting van hernubare energiebronne kom. “Dit is tyd dat plaaslike boere, soos in Europa, toegelaat moet word om energie op te wek en surplus in die nasionale netwerk te verkoop. Dit sal SA se verbintenis tot die bekamping van kweekhuisgasse en die internasionale poging om klimaatverandering teen te werk, bevestig en versterk” sê hy.

“Ons weet die wind waai wes vir steenkool-gebaseerde kragopwekking. Oor die lang termyn is daar nie ’n toekoms daarvoor nie. Veral nie onder die groeiende internasionale druk van klimaatooreenkomste, en die groeiende druk op Suid-Afrika se waterbronne nie. Die tyd om aan die debat oor hernubare energie momentum te gee, was nog nooit so ryp soos nou nie,” sê hy.

Agri Limpopo se woordvoerder oor minerale- en energiesake, mnr. Lodewyk de Jager, glo om met elektrisiteit ook te boer, ’n reuse bydrae tot die winsgewendheid en volhoubaarheid van die landbou kan maak.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.85
-0.4%
Rand - Pond
20.04
+0.5%
Rand - Euro
17.56
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,715.06
-0.1%
Silwer
20.61
-0.2%
Palladium
2,297.00
+1.7%
Platinum
926.50
+0.4%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,674
+0.8%
Alle aandele
66,072
+0.7%
Hulpbronne 10
63,473
-0.3%
Industriële 25
80,413
+1.5%
Finansiële 15
14,043
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot