AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

‘Laat vaar hidrouliese breking’

Laat vaar jul planne vir hidrouliese breking, is die versoek wat aan oliemaatskappye gerig is tydens die Afrika Gaskonferensie in Johannesburg.

Laat vaar jul planne vir hidrouliese breking in die Karoo en elders in die land, is die versoek wat aan oliemaatskappye gerig is tydens die Afrika Gaskonferensie in Johannesburg.

Mnr. Jonathan Deal, voorsitter van die Treasure Karoo Action Group (TKAG) sê dit was sy hoofboodskap aan Shell en enige ander oliemaatskappy wat dié praktyk moontlik in Suid-Afrika oorweeg. 

Volgens Deal bestaan daar nie genoeg bewyse dat die potensiële voordele van hidroliese breking die risiko’s oorskadu nie. Hy meen die land moet tans eerder op hernubare energie-alternatiewe fokus met die risiko’s van klimaatsverandering en skaars waterbronne wat al hoe groter word.

'Ontbind taakspan'

Deal het verder me. Susan Shabangu, Minister van Energie, versoek om die taakspan te ontbind wat sy aangewys het om dié omstrede mynmetode en die invloed daarvan op die Karoo te ondersoek. “Voortdurende versoeke aan die minister om meer duidelikheid oor die taakspan en sy terme van verwysing, het op dowe ore geval.”

Deal meen dat die Karoo én sy mense sal verwoes word indien lisensies vir gasprospektering of -produksie aan enige oliemaatskappye toegestaan word sonder dat die voor- en nadele van die hidroliese breking behoorlik opgeweeg is.

Enigste oplossing

Intussen het mnr. Jan-Willem Eggink, hoofbestuurder van Shell in Afrika, op die konferensie gesê die ontginning van skaliegas deur hidroliese breking is moontlik die enigste oplossing vir Suid-Afrika se energie-uitdagings en sy koolstofspoor. 

Luidens ‘n berig op Nuus24.com het Eggink aangedui dat mits Shell die lisensie vir die Karoo-projek ontvang, hy van plan is om dit ‘n voorbeeld van een van die mees ekologies vriendelike gasontginningsprojekte ter wêreld te maak.

Eggink het afgevaardigdes herinner aan die beloftes wat pres. Jacob Zuma tydens die beraad oor klimaatsverandering in Denemarke gemaak het oor die land se beperking van koolsuurgas-vrystelling, herinner.

Volgens Eggink is die grootste uitdaging vir die ontginning van skaliegas in die Karoo die gebrek aan water. Hy sê hulle is van plan om water per vragmotor of per spoor na die Karoo te vervoer, en hulle oorweeg ook die moontlikheid om seewater te gebruik. Hy het gesê die maatskappy sal nie met die Karoo se inwoners om hulle water sal meeding nie.

20 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.99
+1.0%
Rand - Pond
20.30
+1.1%
Rand - Euro
17.55
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.36
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,749.64
+0.5%
Silwer
21.25
+1.5%
Palladium
1,840.50
-0.5%
Platinum
1,006.50
+1.4%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,816
-0.3%
Alle aandele
73,128
-0.3%
Hulpbronne 10
71,369
+0.8%
Industriële 25
88,068
-0.4%
Finansiële 15
16,117
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot