AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Lae kostes sleutel tot voedselsekerheid

Die Regering sal kostestygings moet teenwerk en produktiwiteit help verhoog om voedselsekerheid te verseker.

Die Regering sal planne moet beraam omkostestygings teen te werk en produktiwiteit te verhoog om voedselsekerheid te verseker.


Só sê prof. Hermann van Schalkwyk, ’n landbou-ekonoom en die rektor van die Potchefstroom-kampus van die Noordwes-Universiteit.


Hy sê die prysstygings, soos kragtariewe, hoër brandstofpryse, asook stygende vervoerdifferensiale, wat die sektor sedert April teister, kan op die ou end lei tot ’n laer aanbod van sekere produkte.


Van Schalkwyk sê kostestygings kan op lang termyn daartoe lei dat boere oorskakel van produkte waarvan die verwagte marges baie laag, nadelig of riskant raak, na produkte met hoër marges, wat tot ’n verandering in aanbod kan lei.


In dele soos die Wes-Kaap, waar boere nie baie keuses ten opsigte van produkte het nie, kan dit beteken dat kleiner of minder doeltreffende boere ten gronde gaan, wat produksie ook nadelig beïnvloed.


Kosteknyptang

Van Schalkwyk sê die enigste twee maniere om laer produksiemarges te beveg, is om onkostes te verlaag of produktiwiteit te verhoog.


Albei van dié oplossings beteken wel dat plase al groter moet word, want deur dieselfde aantal werkers en toerusting te gebruik, en meer as gewoonlik te lewer, verlaag boere hul vaste koste om meer ekonomiese skaalvoordele te verkry.


Dié realiteit hou wel nadelige gevolge in vir die vestiging van kleinboere, wat een van die Regering se doelwitte is.


“Solank koste meer styg as inkomste en marges dus daal (die kosteprysknyptang-effek) sal die bogenoemde skuiwe aanhou plaasvind wat wel uiteindelik tot ’n daling in aanbod kan lei,” verduidelik Van Schalkwyk.


Voedselsekerheid

Volgens Van Schalkwyk moet die laasgenoemde tendens goed dopgehou word, want wêreldvoorrade van die meeste produkte is op relatief lae vlakke, wat kan lei tot probleme met voedselsekerheid in armer lande.


“Ons het in die verlede gesien hoe die onbeskikbaarheid van bekostigbare voedsel lei tot opstande. Hierdie situasie kan homself weer herhaal. Dit is dus in nasionale belang dat die langtermyn-effekte van korttermyn-prysveranderings verreken word. Dit sluit ook administratief bepaalde insetpryse, soos die vervoerdifferensiaal, in,” sê Van Schalkwyk.


Die Regering

Die landbousektor is geïdentifiseer as een van die sektore waarbinne werkgeleenthede geskep kan word, maar indien die nodige belegging in infrastruktuur in landelike gebiede nie plaasvind nie, meen Van Schalkwyk dat die mededingendheid van Suid-Afrika se landboubedryf al minder gaan word.


“Dit is dus duidelik dat die Regering ’n plan of planne sal moet ontwikkel om die kostestygings teen te werk, produktiwiteit te verhoog en werkgeleenthede te skep”, sê Van Schalkwyk.


Volgens hom is daar genoeg gewilligheid by die georganiseerde landbou en landbou-ondernemings om met die Regering saam te werk en groei te bewerkstellig. “ ’n Goeie begin om ontwikkeling en mededingendheid te stimuleer, sal wees om paaie en munisipaliteite weer op standaard te kry.”


8 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
+0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons probeer
Ek is vriendelik en bedagsaam. Ek hou van sport en vat die lewe soos dit kom. Ek hou van die buitelewe en kamp.
Bok vir Sports
Ek is vreeslik besig kan nie stil sit nie ek is mal daaroor om alles saam my beter helfde te doen solank hy game is vir enige iets.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot