AFGRI
BEAN
06 Okt
-
9027
0,00
CORN
06 Okt
-
4795
0,00
SOYA
06 Okt
-
9110
0,00
SUNS
06 Okt
-
10052
0,00
WEAT
06 Okt
-
7102
0,00
WMAZ
06 Okt
-
4871
0,00
YMAZ
06 Okt
-
4769
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Lae mieliepryse in VSA raak SA

Amerikaanse mieliepryse is op die laagste vlak in sewe jaar en dit is op die oomblik een van die belangrikste drywers van plaaslike pryse.

’n Grafiek van die langtermynverloop (25 jaar) van die vry-aanboordprys van mielies in die VSA kan hieronder gesien word. Die grafiek begin in 1991, met pryse wat rondom $100 per ton gebly het, met hier en daar ’n uitsondering, soos ’n droogte in 1996.

VSAMieliepryseVAB$ton_BVG

’n Daaglikse verandering van meer as 4 sent per kepel was uitsonderlik. Hierdie situasie het voortgeduur tot in 2005 toe die “Renewable Fuels Standard” wet geword het as deel van die VSA se energiebeleid. Die etanolteiken vir 2006 was 4 miljard gelling, wat moes styg tot 36 miljard gelling in 2022.

Dit het, in die vorm van petrol uit mielie-alkhol, ’n nuwe mark vir Amerikaanse mielies geskep. Pryse het begin styg en het teen 2008 amper verdriedubbel. ’n Droogte in 2012 het tot ’n nuwe rekordprys van $332 per ton gelei.

Hierna het pryse begin daal en in die laaste week van Augustus het mielies op die Chicago-termynmark gedaal tot vlakke wat laas in 2010 gesien is (grafiek hieronder).

VSAMieliepryse$BU_BVG

Die hoofoorsaak van die daling is die aansienlike aanbod van mielies in die VSA, wat in die volgende grafiek gesien kan word. Die produksie van mielies word met groen stawe aangedui en eindvoorrade (dit wat nie vir die jaar gebruik is nie) met ’n blou lyn. Dit is duidelik dat die gedeelte wat nie gebruik word nie, al hoe groter word. Die groterwordende “ooraanbod” van mielies veroorsaak dus dat pryse daal.

VSAMieliepryseMILBU_BVG

Afwaartse pryse in die VSA het verder uitgekring, soos wat duidelik uit plaaslike Safexpryse die afgelope tyd gesien kan word. As die Desember 2016 gelande dollarprys van ingevoerde geelmielies in Junie vanjaar met die laaste week van Augustus se prys vergelyk word, het ingevoerde geelmielies se prys met meer as ’n kwart gedaal.

Die groot vraag wat nou gevra word is wanneer die afwaartse tendens gaan verander, want dit is op die oomblik een van die belangrikste drywers van plaaslike pryse. Vir die kort termyn lyk dit asof net die wisselkoers, witmieli- invoere wat skeefloop en ons weermark wat om die draai is, pryse weer kan laat kop optel.

* Johann Srauss is ‘n ontleder by BVG Commodities

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.92
-0.8%
Rand - Pond
20.08
+0.3%
Rand - Euro
17.62
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,710.05
-0.4%
Silwer
20.40
-1.2%
Palladium
2,271.50
+0.6%
Platinum
921.00
-0.2%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,362
+0.3%
Alle aandele
65,786
+0.3%
Hulpbronne 10
63,060
-1.0%
Industriële 25
80,083
+1.1%
Finansiële 15
14,005
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp en iemand wat dit wil deel ,nie noodwendig alles nie. Geniet netjiese tuin en tuis. Ek hou van mense wat...
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot