AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Laer brandstofpryse in April?

Laer brandstofpryse kan eersdaags beleërde motoriste se beursies bietjie langer toehou.

Volgens die jongste inligting van die Departement van Energie kan die prys van petrol 93-oktaan (ULP & LRP) in Gauteng op 5 April 2017 moontlik met 62,8 sent per liter en die prys van diesel met 'n 0,005% swaelinhoud met moontlik 48,8 sent per liter daal, sê mnr. Fanie Brink, 'n onafhanklike landbou-ekonoom.

Die belangrikste redes vir die verwagte laer pryse is hoofsaaklik die laer internasionale ru-olieprys. Dis ten spyte van die ooreenkoms wat die OPUL-lande in Desember 2016 bereik het om produksie van ru-olie met 1,8 miljoen vate per dag te verminder. Die ooreenkoms het op 1 Januarie 2017 vir ses maande lank in werking getree. Terselfdertyd het Amerika se ru-olievoorraad die afgelope maand nuwe rekordvlakke bereik wat ook druk op ru-olieprys geplaas het wat tot die laagste vlak hierdie jaar gedaal het.

Plaaslike pryse

Brink sê in 'n nuusverklaring die gevolglike laer internasionale pryse van petroleumprodukte die afgelope maand het sover dalings van bykans 60,2 sent per liter in die plaaslike petrolprys en 46,2 sent per liter in die dieselprys veroorsaak.

Die Minister van Finansies het tydens sy begrotingsrede op 22 Februarie 2017 aangekondig dat die brandstofheffing met 9 sent per liter en die heffing vir Padongeluksfonds met 30 sent per liter in April 2017 verhoog sal word wanneer die normale maandelikse veranderings in die brandstofpryse in werking tree.

Verwagte pryse

Hierdie verhogings beteken dat die verwagte prys van petrol met moontlik net 23,8 sent per liter en die dieselprys met moontlik net 9,8 sent per liter op 5 April 2017 sal daal.

Die finale prysveranderings sal op Vrydag, 31 Maart 2017 deur die Minister van Energie bekend gemaak word.

Bron: Departement van Energie

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.82
-1.1%
Rand - Pond
20.21
+0.1%
Rand - Euro
17.61
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,715.43
-0.6%
Silwer
20.60
-2.2%
Palladium
2,252.50
-3.0%
Platinum
922.50
-1.2%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot