AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

‘Laer globale melkpryse sal boere nie raak’

Hoë internasionale melkpryse gaan na verwagting effens daal, maar dit behoort nie Suid-Afrikaanse produsentepryse te raak nie.

Die hoë internasionale melkprodusentepryse gaan na verwagting vanjaar effens daal, maar 'n ekonoom verwag nie dat dié daling Suid-Afrikaanse produsentepryse gaan raak nie.

Dr. Koos Coetzee, hoofekonoom van die Melkprodusente-organisasie (MPO), sê plaaslike produsentepryse is steeds laer as die gemiddelde internasionale prys van R4,98/liter wat vanjaar verwag word en aanstaande jaar se R4,70/liter. Die gemiddelde produsenteprys in Suid-Afrika is nou tussen R4,20 en R4,30.

Coetzee het die Suid-Afrikaanse suiwelbedryf vroeër vandeesmaand (Junie) by die 15de suiwelkonferensie van die internasionale netwerk vir plaasvergelykings (IFCN) in Italië verteenwoordig.

Hy sê suiwelwetenskaplikes van erkende groot suiwellande soos Amerika, Nieu-Seeland en Australië en ook van opkomende suiwellande soos Armenië en Malawi was optimisties oor die toekoms van die globale suiwelbedryf.

Altesame 45 suiwelwetenskapliks van ontwikkelde en ontwikkelende suiwelprodusentelande, wat meer as 90% van die wêreld se melkproduksie verteenwoordig, het lande se suiwelsektore en boerdery-ekonomieë ontleed.

Hieruit blyk dat boere laasjaar in die algemeen hoër pryse vir hul melk gekry het. Dit het tot hoër produksie in die eerste helfte van vanjaar gelei, wat weer tot effens laer suiwelprodukpryse gelei het.

Die globale melkaanbod gaan na verwagting vanjaar en aanstaande jaar met 2,6% groei terwyl die vraag daarvoor na verwagting vanjaar met 2,1% en aanstaande jaar met 2,8% sal groei.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot