AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9345
5,00
CORN
29 Sep
-
4777
0,00
SOYA
29 Sep
-
9428,4
67,40
SUNS
29 Sep
-
10162
188,00
WEAT
29 Sep
-
7103
32,00
WMAZ
29 Sep
-
4870,2
-11,80
YMAZ
29 Sep
-
4732
-1,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Laeveld Korporatief amper Afgri s'n

Afgri Operations Limited (voorheen OTK Beperk) het reeds ver gevorder met die koop van Laeveld Korporatiewe Beleggings Bpk. (LK). Dié transaksie behoort teen middel November vanjaar afgehandel te wees.

Dié transaksie sluit nie SA Golden Leaf Beperk (SAGL) in nie. SAGL het as 'n onafhanklike tabakmaatskappy uit LK ontwikkel en is as sodanig geregistreer.

Mnr. Louis Smit, LK se besturende direkteur, het aan Landbouweekblad gesê LK se aandeelhouers is op 'n reeks inligtingsvergaderings volledig ingelig oor Afgri se voorneme om LK van sy aandeelhouers te koop. Afgri het 'n aanbod van 540 sent per LK-aandeel aan die aandeelhouers gemaak. Hierdie waarde sal in kontant aan aandeelhouers betaal word en nie in ruil aangebied word vir Afgri-aandele nie. Dit bied aandeelhouers die vryheid van keuse om met die geld wat hulle vir hul aandele kry, te doen wat hulle wil.

Volgens mnr. Smit het genoeg aandeelhouers ná die inligtingsvergaderings die groenlig gegee dat Afgri met die transaksie kan voortgaan. Behalwe vir die gewone vereistes wat nagekom moet word vir só 'n transaksie, is dit nog onderhewig aan die goedkeuring van die Raad op Mededinging.

LK is reeds vroeër deur 'n herstruktureringsproses en is onder meer verlede jaar deur Nelspuit se Sakekamer as die beste onderneming van 2001 aangewys. Daar bestaan sinergieë tussen Afgri en LK ten opsigte van besigheidsfilosofie. LK, wat sy naam gaan behou, gaan baat vind by die voordele van groter aankope en kundigheid waaroor Afgri as 'n internasionale maatskappy beskik, sê mnr. Smit.

6 September 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.00
-0.9%
Rand - Pond
19.41
+0.1%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.61
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,647.29
-0.8%
Silwer
18.63
-1.4%
Palladium
2,139.91
-0.5%
Platinum
849.50
-2.0%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,427
-1.7%
Alle aandele
62,815
-1.6%
Hulpbronne 10
57,368
-0.9%
Industriële 25
77,205
-1.7%
Finansiële 15
13,738
-2.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot