AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9000
-16,00
CORN
05 Okt
-
4777,8
-24,20
SOYA
05 Okt
-
9245
-20,00
SUNS
05 Okt
-
10203
-7,00
WEAT
05 Okt
-
7205
36,00
WMAZ
05 Okt
-
4942
26,00
YMAZ
05 Okt
-
4860
4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Lamkarkas haal R31 360 op Royal-skou

Die Oysterbox-restaurant in Durban het vanjaar skoonskip gemaak by die jaarlikse Royal-skou se karkaskompetisie.

Mnr. Kevin Joseph, hoofsjef van die Oysterbox-restaurant, en mnr. Wayne Coetzer, hoofbestuurder van die Oysterbox-hotel, was vasberade om die glans te vang by vanjaar se Royal-skou-karkaskompetisie.

“Ons het vooraf besluit dat ons vanjaar die eerste drie pryse van al drie afdelings wil koop. Die is die mees glansryke geleentheid op KwaZulu-Natal se vleis-kalender en boonop is ons verseker daarvan dat ons top gehalte vleis kry,” het Coetzer na die afloop van die veiling gesê.

Die Oysterbox het die top geplaasde vark-karkas, wat deur mnr. Craig McCord van Glenelly Farms in Pietermaritzburg geteel is, vir R95/kg gekoop, wat ’n nuwe SA rekord is. Die top beeskarkas, ’n Bonsmara-karkas wat deur mnr. JJ Ferreira geteel is, is vir R95/kg aan die Oysterbox verkoop.

Die hoogtepunt van die aand was egter die wit dorper-karkas van 19.6kg wat vir R1 600/kg opgeveil is en R31 360 verdien het. Die Oysterbox het teen Willowton Meats van Pietermaritzburg gebie en het nie een keer gearsel om die bod terug te neem tydens die bie-proses nie. Hierdie karkas is geteel deur mnr. Coetzee Reitz van Williston, wat vir die eerste keer die Royal-skou bygewoon het.

Die wen-karkas het ’n ongelooflike 99.26% telling behaal.

RoyalKarkas2016_JohanvanderMerwe

V.L.N.R.: Mnre. JJ Ferrreira van Harrismith, Johnathan Olsen, Kevin Joseph, Wayne Coetzer en Vinesh Moodley, al vier van Die Oysterbox, Craig McCord van Pietermaritzburg en Coetzee Reitz van Williston.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.69
-0.4%
Rand - Pond
20.14
+0.4%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.47
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,714.20
-0.7%
Silwer
20.69
-1.8%
Palladium
2,323.65
+0.1%
Platinum
926.85
-0.7%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,647
-0.3%
Alle aandele
66,063
-0.4%
Hulpbronne 10
63,726
-1.3%
Industriële 25
79,962
-0.1%
Finansiële 15
14,122
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot