AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Lancewood “nie in geld-verknorsing”

Lancewood is nie in ‘n finansiële krisis nie en dié suiwelmaatskappy kan “met oorgawe aan ‘n opbloei in die ekonomie deelneem.”

Lancewood het vrese besweer dat dit in ‘n finansiële krisis verkeer.

Mnr. Leon Conradie, ‘n raadgewer aan die suiwelmaatskappy, sê met Lancewood se huidige vervaardigingsvlakke, toepaslike voorraad op hande en ‘n skoon debiteureboek is dit “gereed om met oorgawe aan enige oplewing in die ekonomie deel te neem.”

Die maatskappy het sy melkprys aan produsente aan die begin van September met 20c/liter verlaag. Dit bring sy totale verlagings sedert Junie vanjaar op 80c/liter te staan.

Luidens ‘n omsendbrief wat die maatskappy op 18 Augustus aan produsente gestuur het, word dié jongste daling aan die voortdurende ooraanbod van roumelk (plaaslik en internasionaal), lae wêreldpryse, die sterk rand en gesubsidieerde invoere toegeskryf.

Leweringskwotas

“Lancewood skram steeds weg van die implementering van leweringskwotas en is dus verplig om by die geleentheid die roumelkprys met 20c/liter te verlaag met ingang 1 September 2010. Dit spyt ons om die prysverlagings op so ‘n kort kennisgewing te doen, maar dit word ongelukkig genoodsaak deur die huidige (hopelik) korttermyn onstabiliteit in markte,” lui die brief.

Sommige produsente sê hulle het prysverlagings van meer as R1,20/liter deur Lancewood beleef. Conradie sê dié ondervinding kan moontlik aan die invloed van melkpremies toegeskryf word.

Hy sê Lancewood betaal ‘n premie vir die hoër vastestofinhoud van gelewerde roumelk. “Met ander woorde, hoe laer die vastestofinhoud vanaf ‘n produsent, hoe laer die prys wat die produsent ontvang.”

Conradie meen die huidige onstabiliteit in die suiwelmark sal voortduur totdat ‘n balans bewerkstelling kan word. “Totdat daar groter balans tussen vraag en aanbod in die suiwelbedryf is, sal die huidige onstabiliteit voortduur. Maar, sodra daar egter ‘n guntige oplewing kom, sal ons dit onmiddelik aan ons produsente kommunikeer.”

11 September 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.72
+0.4%
Rand - Pond
21.96
+0.5%
Rand - Euro
19.28
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.88
+0.7%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Platinum
983.92
+0.3%
Palladium
1,469.05
-0.6%
Goud
1,981.27
+0.0%
Silwer
24.00
+0.4%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,533
-0.8%
Alle aandele
76,153
-0.7%
Hulpbronne 10
66,729
-1.2%
Industriële 25
102,717
-0.5%
Finansiële 15
15,483
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees my Hoofstuk en ek jou Voorblad
Humoristies , Gemaklik , Openlik , Romanties , Eerlik , Sosiaal , Stout , Stuitig , Opreg , Hou van Buitelewe , Gelowig , Hardwerkend , Lojaal , Reguit , Opsoek na Lewensmaat...
Fantastiese kok wil jou lewe bietjie geur
Free spiritual open minded romanticse liefde volle dame, wat soveel liefde het om te gee, het nie tyd vir games en man's wat nie weet wat hul wil he nie, soek n soul mate xxx
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot