AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Land Bank bied boere blaaskans in droogte

Die droogte het menige boere op hulle knieë en die Land Bank bied hulle nou ’n blaaskans om lenings terug te betaal.

Die Land Bank bied boere, wat in die moeilikheid weens die droogte geraak het, lenings wat tot oor ’n tydperk van tien jaar terugbetaal kan word, het mnr. Tshokolo Nchocho, uitvoerende hoof van die Land Bank, aan die Parlement se portefeuljekomitee vir landbou, bosbou en visserye, gesê.

Die bank het finansiering van R400 miljoen van die Nywerheidsontwikkelingskorporasie bekom en lenings teen ’n vergunningskoers van prima minus drie persentasiepunte word aangebied. Dié konsessielenings is reeds vir boere beskikbaar en hulle kan hiervoor by hulle naaste Land Bank-kantoor aansoek doen.

Nchocho het verduidelik dat die terme van die lenings tussen een tot tien jaar terugbetaalbaar kan wees, afhangende van die doel van die lening en die omstandighede van die kliënt.

Kliënte kan ’n “kapitale vakansie” van tot twee jaar toegestaan word, afhangende van hulle inkomste en omstandighede.

Die konsessielening sal beperk word tot ’n maksimum van R20 miljoen vir ’n enkele lener, en R5 miljoen vir leners met 'n groothandelsfinansieringsfasilteit.

Nchocho het ook aangedui dat baie boere reeds van die bank se veedeposito-diens gebruik gemaak het. Hierdie program bied belastingvryskelding aan boere in verklaarde rampdroogtegebiede vir vee wat weens die droogte verkoop is.

“Indien ’n boer vee moet verkoop weens die droogte, kan die geld uit die verkope verkry, by die bank vir ‘n minimum tydperk van ses maande inbetaal word.”

Teen einde Januarie vanjaar het boere reeds R375 miljoen se deposito’s gemaak.

? Die skema bestaan al sedert 1983 en staan amptelik bekend as “die veeverminderingskema weens droogte”. Die Land Bank hanteer dit namens die staat. Slegs geld wat uit die verkoop van vee bekom is, mag belê word, en dit moet binne 90 dae ná die verkooptransaksie plaasvind.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.13
+0.5%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,715.78
-0.6%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,260.50
-2.7%
Platinum
921.00
-1.3%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot