AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Land Bank bied nuwe bateversekering

Boere het nou meer opsies as dit kom by bateversekering, met die Land Bank wat produkte ontwikkel het wat doelgemaak is vir die landboubedryf.

Die Land Bank se versekeringsfiliaal het nuwe bateversekeringsprodukte ontwikkel wat doelgemaak is vir die landbousektor.

Land Bank Insurance Company (LBIC) het die produkte, wat makelaars vanaf Julie sal kan verkoop, by die Nampo-Oesdag bekendgestel.

Die produkte sal in drie vlakke beskikbaar wees: vir baie groot boere, vir mediumgrootte en klein kommersiële boere, en vir opkomende boere. Baie groot boere begroot gewoonlik self tot op 'n sekere punt vir hul verwagte risiko’s.

Risiko

Die LBIC-produk vir dié kategorie kan by 'n individuele boer se behoeftes aangepas word en die produk sal dan dié deel van die boer se risiko verseker waarvoor hy nie selfversekering gebruik nie en wat die onverwagte risiko’s is.

Vir middelgrootte boere sal 'n meer algemene produk beskikbaar wees, maar met meer keuses as voorheen.

Vir opkomende boere sal die makelaar ook in hul spesifieke behoeftes kan voorsien en sal hulle as 'n groep hul bates kan verseker om dit meer bekostigbaar te maak.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.11
-0.6%
Rand - Pond
20.20
-0.5%
Rand - Euro
17.65
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,697.56
-0.9%
Silwer
20.32
-1.6%
Palladium
2,257.50
-0.2%
Platinum
930.50
+0.6%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
58,956
-0.8%
Alle aandele
65,340
-0.8%
Hulpbronne 10
62,614
-1.1%
Industriële 25
79,353
-0.8%
Finansiële 15
13,990
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot