AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9016
-76,00
CORN
04 Okt
-
4807
-79,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Land Bank: Direksie se salarisse gesny

Die salarisse van die direksielede van die Land Bank sal verlaag word om hul verdienste in pas te bring met ander staatsinstellings.

Die salarisse van die direksielede van die Land Bank sal verlaag word om hul verdienste in pas te bring met ander staatsinstellings.


Dié tien nie-uitvoerende lede van die bank kry tans die hoogste vergoeding van alle staatsinstellings.


Dr. Ben Ngubane, voorsitter van die direksie, het aan die Parlement se Portefeuljekomitee van Finansies en die een van Landbou, Bosbou en Visserye, uitgewys dat hy reeds ’n brief van die Nasionale Tesourie gekry het dat die vergoeding van direksielede vir staatsinstellings gestandaardiseer sal word. Hierdie brief moet Ngubane nog aan sy direksielede voorlê.


Direksielede van die bank is meer vergoed om te verseker dat die regte mense gekry word om met sy omkeerstrategie te help. Die bank is nou stabiel en daarom hoef die lede nie meer as die didreksielede van ander instellings betaal te word nie, het Ngubane gesê.


Voordelig vir bank

Ngubane verdien sowat R800 000 per jaar as voorsitter, terwyl ander voorsitters sowat R500 000 verdien. Hy het gesê die vermindering van die salarisse van direksielede sal voordelig vir die bank wees, want minder geld sal op salarisse uitgee word.


Hy het ook aan die komitee gesê dat ander staatsinstellings by die bank moet leer hoe om weer ’n stabiele instelling te word. Die Land Bank het ’n ongekwalifiseerde, of skoon, oudit van die Ouditeur-generaal vir die 2010-’11-boekjaar gekry.


Die bank beoog om sy markaandeel in die huidige boekjaar met 30% te laat groei en met 50% binne vyf jaar.


18 Oktober 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.74
+0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.54
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.51
+1.0%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,709.03
+0.5%
Silwer
20.88
+0.8%
Palladium
2,280.69
+2.5%
Platinum
911.38
+0.8%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,319
+2.5%
Alle aandele
65,812
+2.5%
Hulpbronne 10
63,742
+3.4%
Industriële 25
79,509
+2.6%
Finansiële 15
13,999
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek....
Eks n kind van God. Eerlik, opreg en vriendelik. Het 2 kinders wat alles beteken vir my. Hou van motorsport, kamp en buitelug. Waardes en lojaliteit baie belangrik asook...
Hierdie suikerbosie Wil saam jou Onder sterre en maanlig wees
My hart is opreg en ook net opsoek Na my Boer my baby Ek het waardes en my grootste trots is dat God my God is s
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot