AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Land Bank kry Afgri-debietboek

Die ooreenkoms van die landboumaatskappy, Afgri, om sy debietboek na die Land Bank oor te dra, is afgehandel. 

Die ooreenkoms van die landboumaatskappy, Afgri, om sy debietboek na die Land Bank oor te dra, is afgehandel.


Mnr. Chris Venter, hoof uitvoerende beampte van Afgri sê ’n paar voorwaardes van die ooreenkoms moet nog afgerond word, maar die amptelike aankondiging is Woensdag (14 September 2011) gemaak.


“Die ooreenkoms moet ook nog deur die Mededingingskommissie goedgekeur word.”


Volgens Venter het hulle sowat 10 maande gelede reeds met die Land Bank begin onderhandel om die maatskappy se debietboek na die bank se balansstaat te skuif.


Dié besluit is geneem as deel van die beplanning wat twee jaar gelede begin is om die maatskappy se kans op groei te verbeter. “Ons het toe ’n strategie ontwikkel om groter geleenthede vir groei te skep.”

Venter sê die besluit volg nie op die resultate van die maatskappy se jongste boekjaar nie. Volgens hierdie resultate het die maatskappy ’n baie moeilike jaar beleef. Lees meer daaroor hier.


Kliëntediens

Sake met kliënte sal steeds deur die maatskappy self gehanteer word, die debietboek sal net onder die beheer van die bank wees. Die rede daarvoor is dat die Land Bank nie tans die nodige vaardighede het om Afgri se kliënte te diens nie.


“Die impak op ons kliënte sal bitter min wees, en daar is reeds met sommige van hulle oor dié stap gepraat. Die kliënt kan gerus wees dat die verhoudingsbestuurder wat tot dusver sy of haar sake gehanteer het, dit steeds sal doen.” Venter sê hulle verwag dat die fisieke oordrag teen die einde van die huidige kalenderjaar sal plaasvind.


Die maatskappy sê hy het nie dié stap met een van die ander handelsbanke aangegaan nie, want dié banke kan met Afgri meeding ten opsigte van die finansiële dienste wat hy lewer. Die Land Bank lewer nie tans dieselfde dienste nie en sal dus nie met die maatskappy meeding nie.


Hou Landbouweekblad dop vir meer inligting.


14 September 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot