AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Land Bank kry nuwe direksie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Me. Thabi Nkosi is die nuwe nie-uitvoerende voorsitter van die Land Bank se direksie. Foto: Carien Kruger
Me. Thabi Nkosi is die nuwe nie-uitvoerende voorsitter van die Land Bank se direksie. Foto: Carien Kruger
Die nuwe direksie van die Land Bank is aangewys nadat die vorige direksie van die beleërde bank se termyn op 30 November verstryk het.

Die nuwe lede van die direksie van die Land Bank sluit drie landbou-ekonome met wye ervaring in, insluitend die voorsitter en ondervoorsitter.

Me. Thabi Nkosi is die nuwe nie-uitvoerende voorsitter en mnr. Andrew Makenete die nie-uitvoerende ondervoorsitter. Nog ’n bekende in landboukringe in die nuwe direksie is prof. Johann Kirsten, ook ’n landbou-ekonoom.

Die nuwe direksie, wat net een heraanstelling behels, is aangewys nadat die vorige direksie van die beleërde bank se termyn op 30 November verstryk het.

Die ander nie-uitvoerende lede van die direksie is me. Mathane Makgatho (heraanstelling), me. Dineo Maithufi, me. Thulisile Njapa Mashanda, me. Nonthuthuzelo Pinkie Motshegoa, me. Egashnee Pillay, dr. Monde Mbovu Tom, en mnr. Dimitri Wilhelm van der Westhuizen. Me. Khensani Mukhari, die bank se finansiële hoof, is ’n uitvoerende lid.

Die aanstellingsproses van die direksie behels dat mnr. Enoch Godongwana, minister van finansies, aanbevelings na die kabinet maak. Die nasionale tesourie het verlede week ná die kabinetsgoedkeuring in ’n verklaring gesê Nkosi (36) is ’n gerespekteerde landbou-ekonoom, met uiteenlopende en uitgebreide ervaring in landboubesigheid, die opstel van landboubeleid en landboubesigheidsbedrywighede.

Sy het al verskeie posisies beklee, beide in die private en die openbare sektor en dien tans as onafhanklike nie-uitvoerende trustee by die Nasionale Bemagtigingsfonds, as voorsitter van die Mintirho-stigting (Coca-Cola Bottlers SA se landboubeleggingsfonds), en as ’n adviserende direkteur vir die landboutegnologiemaatskappy Khula!.

“As nie-uitvoerende voorsitter van die direksie van Land Bank sal me. Nkosi die herlewing van die land se grootste landbougefokusde uitlener lei,” luidens die verklaring. Haar kwalifikasies sluit in ’n MBA, ’n nagraadse diploma in sake-administrasie en bestuur, en die grade MSc (kursuswerk voltooi) en BScAgric in landbou-ekonomie.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.17
-0.4%
Rand - Euro
17.62
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,709.39
-0.2%
Silwer
20.64
-0.1%
Palladium
2,279.50
+0.8%
Platinum
933.50
+0.9%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,365
-0.1%
Alle aandele
65,762
-0.1%
Hulpbronne 10
63,238
-0.1%
Industriële 25
79,848
-0.2%
Finansiële 15
14,040
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot