AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Land Bank kry puik gradering

Diegene verbonde aan die Land Bank loop breëbors rond ná die bank se graderings deur FitchRatings.

Die onsekere internasionale ekonomiese omgewing het al gelei tot talle afgraderings van banke en finansiële instansies wêreldwyd. Die Land Bank is egter trots daarop om aan te kondig dat dié bank se gradering, ten spyte van die uitdagings wat die bank in die gesig gestaar het, onveranderd gebly het.

FitchRatings, ’n internasonale graderingsgroep, het in sy mees onlangse kredietverslag die Land Bank se langermyn AA-gradering en korttermyn F1+ gradering bevestig. Luidens ’n verklaring is dié bepaling gemaak in ag genome die steun wat die bank van die staat as ’n 100% aandeelhouer ontvang.

Die bank sê dit is wel ook ’n bevestiging van die vooruitgang wat hulle die afgelope vyf jaar gemaak het.

Fase van herbou erken
In sy verslag het die gradeerder erkenning gegee aan die nuwe groei by, en die herbou van die bank. Dié fase het reeds in die boekjaar geëindig 31 Maart 2012 begin, met die bank se leningsboek wat in dié jaar met 43% gegroei het. FitchRatings verwag dat die bank se leningsboek oor die mediumtermyn sterk sal groei.

Van die uitdagings wat aan die bank uitgewys is, is dat die gehalte van die bank se bates moet verbeter. Die bank se verhouding tussen dalende aandelebates en totale bates, te midde van vinnige kredietgroei moet ook aandag kry.

Baie positief
Volgens mnr. Phakamani Hadebe, hoof-uitvoerende beampte, is dit die positiefste gradering wat die bank nóg van FitchRatings ontvang het. Hy het ook gefokus op die uitdagings wat FitchRatings uitgewys het, maar hy sê die verslag is ’n getuigskrif van die harde werk wat die afgelope vyf jaar gedoen is.

Hadebe sê die bank het ’n Korporatiewe Omgewingstrategie vir 2016 aangeneem, wat hom sal help om sy mandaat na te kom. “Hierdie is die eerste stappe vir ’n instansie wat, oor die mediumtermyn, sal vir seker dat die staat se doelwit vir voedselsekerheid in die RSA bereik word.” Hy voorsien ’n goeie toekoms vir die bank.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.00
+0.1%
Rand - Pond
19.22
+0.6%
Rand - Euro
17.27
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,637.02
+0.5%
Silwer
18.34
-0.3%
Palladium
2,089.00
+0.6%
Platinum
851.50
-0.2%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,119
-0.9%
Alle aandele
63,453
-0.9%
Hulpbronne 10
57,497
+0.9%
Industriële 25
78,117
-1.5%
Finansiële 15
14,029
-1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
I Just love my life..... What about you....
I am a Lady with strong values in life. What you see is what you get. A plain Jane. Love the outdoor and try to make the best of each day. Elke nuwe dag is net geleen vir ons....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot