AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Land Bank: Landbou kry swaar

As die huidige landboutoestande voortduur, lyk die toekoms vir die bedryf troebel, meen die Land Bank.

As die huidige landboutoestande voortduur, lyk die toekoms vir die bedryf troebel, sê mnr. Phakamani Hadebe, die hoof uitvoerende beampte van die Land Bank.

Hy was Dinsdag (19 Julie 2011) een van die sprekers by die bekendstelling van die instansie se verslag Die aanspreek van uitdagings van finansiering vir opkomende boere in Centurion.


“Dit is ’n hartseerdag dat ons na 17 jaar van demokrasie steeds met dieselfde probleme vir opkomende boere sukkel,” aldus Hadebe.


Kommer oor hele bedryf

Hadebe het ook sy kommer uitgespreek oor die uitdagings wat kommersiële boere in die gesig staar, aangesien dit op die bedryf as geheel ’n uitwerking het.


Volgens die Land Bank se syfers het kommersiële boere se inkomste die afgelope twee jaar met tussen 15% en 20% gedaal, terwyl plaasskuld stelselmatig styg.


“Wat ironies is, is dat verbruikerspryse die afgelope twee jaar met tussen 11% en 12% toegeneem het, terwyl produsentepryse bestendig bly, wat beteken boere kry nie die voordeel uit dié stygings nie.

"Voedselpryse bly styg, maar dit word nie deur boere geniet nie, derhalwe styg skuld, en dít is hoekom ek meen boere se toekoms is troebel,” verduidelik Hadebe.


“En die waarheid is dat ál die betrokkenes in die bedryf nie gedoen het wat hulle moes doen nie,” merk Hadebe op.


Voedselsekerheid

Hy sê “voedselsekerheid sal ‘n droom bly wat in die hemelruim rondsweef” as dinge voortgaan soos wat dit tot nou toe gedoen is. Daar word gereeld oor dié kwessie gedebatteer, maar niks konstruktief word gedoen om Suid-Afrika se voedselsekerheid te verseker nie.


Hadebe sê die Land Bank wil, met sy eeufeesvieringe wat volgende jaar plaasvind, homself daartoe verbind om dieselfde rol in die landbousektor te vervul as wat hy vroeër jare vervul het.


19 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.26
+1.6%
Rand - Pond
21.21
+0.6%
Rand - Euro
18.24
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.75
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,793.96
-0.2%
Silwer
22.99
-0.7%
Palladium
1,925.00
+1.3%
Platinum
1,027.50
+0.7%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
69,301
+1.6%
Alle aandele
75,462
+1.5%
Hulpbronne 10
75,194
+1.6%
Industriële 25
92,595
+1.1%
Finansiële 15
15,845
+2.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Goeie
Goeie sin vir himor, baie eerlik, hou van die bosveld dan die see en wil net mens wees. en lewe nie alleen oud word Nie.
Flambojante Groen oog boerenooi
Ek is n passievolle optimis, romanties, n hart vir mense, weet wat ek wil he, ek is nie n opsie maar n prioriteit, goedversorg, hou van lag, soms n malkop maar kan ook ernstig...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot