AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4420
31,00
SOYA
24 Mrt
-
8660
-256,00
SUNS
24 Mrt
-
8680
-175,00
WEAT
24 Mrt
-
6346,4
27,40
WMAZ
24 Mrt
-
3821
34,00
YMAZ
24 Mrt
-
4006
10,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Land Bank lok groot belegging

Die Land Bank het R1,2 miljard op die Suid-Afrikaanse korporatiewe effektemark verseker.

Die Land Bank het R1,2 miljard op die Suid-Afrikaanse korporatiewe effektemark verseker.

“Dié geld sal gebruik word om lenings aan verskeie spelers in die landbou en landelike ontwikkelingsektore te bied,” het mnr. Musa Mchunu, woordvoerder van die Land Bank, gesê.

Dié verbande is oor ‘n drie jaar-tydperk aangegaan en daar was meer belangstelling as wat nodig was.

“Dit lyk of die instansie besig is om ‘n strategiese en volhoubare finansiële instansie te word,” sê Mchunu. “Dit is die sameloop van ‘n pynlike proses waarin die bank gepoog het om onstabiliteit en onsekerheid om te keer.”

Gesukkel om te presteer

Vir jare is dié semi-staatsinstelling deur wanprestasie geken. Sedert 2008 het die bank meer as 60 poste gevul en vir die tweede jaar in ‘n ry het die instansie ‘n ongekwalifiseerde ouditeursverslag gekry, sê Mchunu.

“Die belangrikste is dat kliënte en beleggers na die bank terugkeer. Die bank het nou die vermoë om finansiering met gemak van die geldmark te bekom, soos beleggers bereid is om lenings vir langer tydperke te leen.”

Om te keer dat die foute van die verlede nie herhaal word nie, word die Regering en die bank gedwing om gepaste kontrolestelsels in plek te kry soos die belegging in die bank toeneem, sê Mchunu.

25 Oktober 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.21
-0.7%
Rand - Pond
22.29
-0.3%
Rand - Euro
19.63
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.14
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-1.2%
Platinum
981.19
-0.4%
Palladium
1,411.09
-0.8%
Goud
1,987.60
-0.3%
Silwer
23.11
0.0%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
69,127
-1.3%
Alle aandele
74,609
-1.3%
Hulpbronne 10
63,520
-2.6%
Industriële 25
101,920
-0.7%
Finansiële 15
15,225
-1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees my Hoofstuk en ek jou Voorblad
Humoristies , Gemaklik , Openlik , Romanties , Eerlik , Sosiaal , Stout , Stuitig , Opreg , Hou van Buitelewe , Gelowig , Hardwerkend , Lojaal , Reguit , Opsoek na Lewensmaat...
Waarna soek jy
Hoekom is mense hier en kan aanlyn vir jou die antwoord wees Kom ons kyk, en nou kan mense in die boere taal gesels
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot