AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Land Bank se skuldposisie wek kommer

Die Land- en Landbou-ontwikkelingsbank het ondanks moeilike markomstandighede bevredigend gevaar in die finansiële jaar wat op 31 Desember 2001 geëindig het. Sy agterstallige terugbetalings is egter 'n bron van kommer.

Die bank het verlede week sy jaarverslag aan die Portefeuljekomitee vir Landbou en Grondsake voorgelê.

Mnr. Monwabisi Fandeso, besturende direkteur van die Land Bank, sê een van die bank se mikpunte vir die jaar was dat agterstallige terugbetalings minder as 5 % moes wees. Dié mikpunt is nie gehaal nie en die werklike koers was 15 % van die leningsboek. Die waarde van die agterstallige terugbetalings en die oorspronklike lenings beloop R2 miljard.

Hy het bekommerde LP's gerusgestel dat die bank hierdie syfer in die huidige finansiële jaar sal laat krimp. Dit is een van die bank se sleutelfokusgebiede en die invordering van paaiemente word meer doelgerig gedoen as die afgelope paar jaar.

Mnr. Fandeso sê die groei in die finansiële sektor as geheel het verlede jaar 4 % tot 6 % beloop. In teenstelling hiermee het die bank 'n groei van 10 % teenoor die vorige jaar in die waarde van sy kommersiële leningsboek te behaal. Dit het R16,19 miljard beloop, teenoor R14,73 miljard in 2000.

Die aantal lenings wat aan opkomende boere toegestaan is, het met 35 % gegroei, wat heelwat minder is as die teiken van 50 %. Die totale waarde van ontwikkelingslenings het met 8 % gestyg tot R446 miljoen, teenoor R413 miljoen die vorige jaar. Hierdie soort lenings, wat dikwels as hoërisiko-lenings beskou word, word uit 'n afsonderlike reserwefonds gefinansier.

Die bank het 'n netto wins van R344 miljoen behaal, wat 15 % laer is as die vorige jaar se R409 miljoen. Dié daling word deur mnr. Fandeso toegeskryf aan buitengewoon groot voorsienings vir oninbare skuld van veral die landbou-ondernemings NTK en Boeresake.

'n Belangrike neiging is dat lenings aan boere in 2001 vanaf 63,8 % tot 55 % van die bank se leningsportefeulje gedaal het. Terselfdertyd het lenings aan koöperasies en landboumaatskappye tot 41,9 % van die portefeulje gestyg, teenoor 33,1 % die vorige jaar.

8 November 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.33
+0.3%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,621.66
-1.3%
Silwer
18.34
-2.8%
Palladium
2,047.50
-1.2%
Platinum
852.00
-0.8%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot