AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Land Bank stel nuwe hoof aan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mnr. Themba Rikhotso. Foto: Verskaf
Mnr. Themba Rikhotso. Foto: Verskaf
Die Land Bank se nuwe uitvoerende hoof het 20 jaar ervaring in die sektor vir finansiële dienste en het ook leierskapsposisies by banke beklee.

Mnr. Themba Rikhotso is met ingang 1 April as die nuwe uitvoerende hoof van die Land Bank aangestel.

Me. Khensani Mukhari, wat vroeg verlede jaar as finansiële hoof van die bank aangestel is, het sedert Mei 2022 in die pos waargeneem nadat mnr. Ayanda Kanana ná twee jaar in die posisie bedank. Kort nadat Kanana in Maart 2020 die uitvoerende hoof geword het, het dit bekend geword dat die bank nie sy betalerverpligtinge kon nakom nie.

Die bank sê in ’n verklaring Rikhotso het ’n BCom-graad en ’n magister in bedryfsleiding (MBL). Hy het verder ’n internasionale uitvoerende ontwikkelingsprogram aan die GIBS-sakeskool van die Universiteit van Pretoria voltooi, asook ’n uitvoerende ontwikkelingsprogram aan die Wharton-skool van die Universiteit van Pennsylvania in Amerika.

Benewens sy ervaring in die finansiëledienste-sektor het hy uitgebreide uitvoerende bestuurservaring wat aan hom stewige vaardighede in die kleinhandel- en korporatiewe bankwese gee. Hy het verder ook ervaring in finansiering van landbouprojekte in Afrika.

Onder die leierskapsposisies wat hy beklee het, is uitvoerende hoof van verkope, transaksie- en beleggingsbankwese by die Standard Bank-groep en hoof van transaksiebankwese by CFC Stanbic Bank in Kenia.

Me. Thabi Nkosi, voorsitter van die direksie, het in Oktober verlede jaar gesê die bank het gehoop om teen einde verlede maand, die einde van sy boekjaar, ’n ooreenkoms met sy uitleners te bereik vir die herstrukturering van sy skuld.

Die bank het nog nie bekend gemaak of die ooreenkoms toe wel bereik is nie. Die datum is al verskeie kere uitgestel.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
-0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Everyday is a good day
Mmmm hou van braai kamp dans en some net rustig te wees, ek is baie lief vir diere. Vra as jy iets wil weet.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot