AFGRI
BEAN
09 Des
-
9600
95,00
CORN
09 Des
-
4405,4
14,40
SOYA
09 Des
-
10400
72,00
SUNS
09 Des
-
10530
69,00
WEAT
09 Des
-
6751
-13,00
WMAZ
09 Des
-
4780
-31,00
YMAZ
09 Des
-
4730
-2,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Landbou baat by Brics-insluiting

Hoewel handelsvoordele nog nie sigbaar is nie, het Suid-Afrika se insluiting by die Bricslande belangstelling in die plaaslike landboubedryf laat opvlam.

Hoewel handelsvoordele tans nog nie sigbaar is nie, het Suid-Afrika se insluiting by die Brics-lande die afgelope halfjaar belangstelling in die plaaslike landboubedryf laat opvlam.


Mnr. Dirk Troskie, spesialis in landbou-ekonomie by die Wes-Kaapse departement van landbou, het op ’n sake-ontbyt van die onderneming Wesgro gesê die Brics (Brasilië, Rusland, Indië, China en Suid-Afrika) is ’n “diplomatiese konglomeraat” wat ’n aanduiding is dat lande wil saamwerk en nie ’n vrye handelsooreenkoms wil vestig nie.


Volgens die Internasionale Monetêre Fonds sal sowat 61% van internasionale groei binne drie jaar uit dié magtige blok lande kom. Suid-Afrika het pas sy eerste Brics-beraad as ’n volle lid in Sanya, China, bygewoon.


“Ons het reg van die begin af agtergekom daar is nou ’n sekere vlak van vertroue in Suid-Afrika. Daar is nuwe belangstelling in die Wes-Kaap en die landbou wat nie ses maande gelede daar was nie,” sê Troskie.


Volgens hom help die insluiting tot Brics internasionale besluitnemers om te onderskei tussen Suid-Afrika en Suider-Afrika. Hy meen verwarring oor die verskil benadeel Suid-Afrika nog gereeld. “Noudat ons deel is van die Brics word Suid-Afrika skielik ernstiger opgeneem.”


Volgens Malte Nkoane-Mashabane, Minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, sal Suid-Afrika bevoordeel word uit die groepering se doelwit om handel tussen die Brics-lande teen 2015 met sowat $400 miljard tot $500 miljard uit te brei.


Mnr. Tobias Doyer, landbou-ekonoom van Santam, het op Wynkelders SA se kongres op Stellenbosch gesê China stel veral in Afrika belang vir die hulpbronne wat die vasteland aan China kan verskaf. “Ons het die hulpbronne. Die vraag is teen watter prys gaan ons dit verkoop?”

16 Mei 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.36
-1.1%
Rand - Pond
21.29
-1.3%
Rand - Euro
18.29
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.81
-1.5%
Rand - Jen
0.13
-1.2%
Goud
1,797.73
+0.5%
Silwer
23.50
+1.9%
Palladium
1,963.22
+1.7%
Platinum
1,030.76
+2.1%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot