AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Landbou-ekonoom se dood 'groot verlies'

Die moord op dr. Frikkie Liebenberg, landbou-ekonoom en navorser van die Universiteit van Pretoria, is 'n groot verlies vir die landbou.

Die landbou het met die afsterwe van dr. Frikkie Liebenberg 'n unieke navorser en kundige verloor, wat 'n enorme bydrae gemaak het tot die beskikbare landboudata in Suid-Afrika.

Liebenberg (54) is die naweek in 'n aanval op sy plaas naby Bronkhorstspruit vermoor. Hy het alleen op die plaas gebly en is in 'n plas bloed in sy huis aangetref.

Liebenberg was sedert 2012 'n dosent by die Universiteit van Pretoria (UP) en het oor die jare by die Departement van Landbou en die Landbounavorsingsraad gewerk.

Kenner van landboudata

"Frikkie was een van die unieke en geweldige skaars landbou-ekonome wat met groot sorg met Suid-Afrika se landboudata kon werk," sê prof. Johann Kirsten, hoof van die Buro vir Ekonomiese Ondersoek aan die Universiteit Stellenbosch.

Kirsten was 'n voormalige kollega van Liebenberg by UP en ook mede-studieleier in sy doktorale verhandeling wat in 2013 voltooi is.

"Hy is waarskynlik die enigste kundige wat die detailtrajek van die kommersiële landbou sedert die uniewording in 1910 kon verstaan.

"Hy het elke datareeks geken en kon vir dae oor 'n datapunt of foute in amptelike datareekse debateer. Hy het vir 'n groot deel van sy loopbaan die historiese syfers van Suid-Afrikaanse landbou gedokumenteer en in die laaste 10 jaar gewerk met die skattings oor die opbrengs van landbounavorsing wat betref landbouproduktiwiteit.

"Sy nalatenskap is sekerlik die aanbevelings vir korreksies tot amptelike data en sy pleidooi aan die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye, sowel as Statistiek Suid-Afrika vir 'n omvattende en inklusiewe sensus van die landbou, wat strek oor die spektrum van klein tot groot plase."

Groot verlies

Prof. Nick Vink, landbou-ekonoom van die Universiteit Stellenbosch, sê Liebenberg was die enige navorser wat die bedryf as geheel maar ook belangrike details in perspektief kon sien.

"Hy was 'n regte detail-man maar het ook altyd sy oog op die groter prentjie gehou. Die res van ons kon half skaamteloos gebruik maak van die kundigheid wat hy opgehou het.

"Frikkie wou ook altyd seker maak dat data akkuraat is. As hy eers met 'n datastel gewerk het, het jy geweet dis die beste wat jy gaan kry. Sonder sulke mense sou ons almal verlore gewees het."

Vink sê Liebenberg se tragiese dood laat 'n groot leemte.

"Ons het nie nog so iemand in Suid-Afrika nie. Met hom weg sal ons van voor af iemand moet ontwikkel om dié tipe werk te doen.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.72
+0.7%
Rand - Pond
20.17
+0.1%
Rand - Euro
17.57
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.4%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,709.82
+0.6%
Silwer
20.99
+1.4%
Palladium
2,310.50
+3.9%
Platinum
925.00
+2.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,376
+2.6%
Alle aandele
65,848
+2.5%
Hulpbronne 10
63,839
+3.6%
Industriële 25
79,378
+2.4%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Hierdie suikerbosie Wil saam jou Onder sterre en maanlig wees
My hart is opreg en ook net opsoek Na my Boer my baby Ek het waardes en my grootste trots is dat God my God is s
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot